Abstract
Challenges for the Dutch Reformed Church in Southern Africa with Malawi and Zambia as illustration areas What will be the challenges for the Dutch Reformed Church in South Africa if in the coming decades its isolation from Africa could be ended because of political developments in a post-apartheid era? The Dutch Reformed Church planted indigenous churches in many African Countries like Botswana, Malawi, Zimbabwe, Zambia, Mozambique and Namibia. The role of the church in Africa will be determined by its relations with these younger churches. The challenges in the fields of evangelism, church ministry, the youth and in the socioeconomic and political areas are illustrated specifically in the cases of Malawi and Zambia.
Highlights
What will be the challenges for the Dutch Reformed Church in South Africa if in the com ing decades its isolation from Africa could be ended because of p o litic a l d e ve lo p m e n ts in apost-a p a rth e id era? The Dutch R eform ed C hurch planted indigenous churches in many African Countries like Botswana, Malawi, Zimbabwe, Zambia, Mozambique and Namibia
Die swak skakel in meer ontspanne politieke verhoudinge in suidelike Afrika is Zimbabwe waar die Marxistiese regering van mnr Mugabe afwysend bly teenoor samewerking met Suid-Afrika. ’n Verdere probleem in die verband is natuurlik Suid-Afrika self
Die Ned Geref Kerk is in die gelukkige posisie dat in byna al ons buurstate daar lewenskragtige Gereformeerde Kerke is wat uit sy sendingwerk gebore is
Summary
Die Ned Geref Kerk is in die gelukkige posisie dat in byna al ons buurstate daar lewenskragtige Gereformeerde Kerke is wat uit sy sendingwerk gebore is. Hierdie sinode bestaan uit 94 gemeentes met 200,000 lidmate wat deur 90 inheemse leraars bedien word. As gevolg van die oorlogsontwrigting in die land, leef bykans twee derdes van die meer as 20,000 lidmate as vlugtelinge in Malawi en word daar deur vier leraars bedien. Binne die opset van elke land het die kerke wat uit die Ned Geref Kerk se sending gebore is, weer sy eie uitdagings om ’n konstruktiewe rol te speel. Ons wil vervolgens let op die besondere uitdagings wat daar bestaan vir die twee grootste en mees lewenskragtige jongkerke wat uit die Ned Geref Kerk se sending gebore is, naamlik die Nkhoma-sinode van die KMAP in Malawi en die RCZ in Zambië. Daar sal ook aandag gegee word aan die maniere waarop die Ned Geref Kerk kan help om die uitdagings te bowe te kom
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.