Abstract

The status and real position of the Three Formulas of Unity in two South African Reformed Churches. The Three Formulas of Unity, which was accepted by the National Synod of Dordrecht (1618–1619) as confessions of faith, formulating the common faith of the Dutch Reformed Church, were also accepted by churches in other parts of the world. Two of them are the Dutch Reformed Church and Reformed Churches in South Africa. The Synod of Dordt regarded the formulation of core issues of faith in the Three Formulas as in accordance with Scripture. By doing so, they did not proclaim that every word and sign in the Formulas were according to Scripture, but the doctrine or faith as formulated. The Dutch Reformed Church and the Reformed Churches both indicate that they accept this viewpoint regarding the Three Formulas. In the case of the former, however, it sometimes lacks the using of the Formulas consequently in the life of the church.

Highlights

  • Die status van spesifiek die Drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB 1561), die Heidelbergse Kategismus (HK 1563) en die Dordtse Leerreëls (DL 1619) in kerke met ’n verbintenis met die Nederlandse Gereformeerde kerk van die sewentiende eeu, lei tot uiteenlopende reaksies

  • Hierdie geskrewe belydenisse of formuliere is by die Nasionale Sinode van Dordrecht in April tot Mei 1619 as drie formuliere aanvaar wat die geloofseenheid van die betrokke kerke1 uitdruk (Donner & Van den Hoorn s.a.:325)

  • Hy stel ook dat die belydenis- of kernwaarhede in hierdie tradisie, wat as norma normata [tweede norm] ondergeskik geag is aan die Bybel as die norma normans [norm van die norme], ook in die kerkordes van hierdie tradisie deurkom; ook dat Skrif en belydenis – in hierdie rangorde – die Dordtse Kerkorde van 1619 (DKO 1619) bepaal (Du Plooy 1988:11)

Read more

Summary

Original Research

Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online. Die status van spesifiek die Drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB 1561), die Heidelbergse Kategismus (HK 1563) en die Dordtse Leerreëls (DL 1619) in kerke met ’n verbintenis met die Nederlandse Gereformeerde kerk van die sewentiende eeu, lei tot uiteenlopende reaksies. Hierdie geskrewe belydenisse of formuliere is by die Nasionale Sinode van Dordrecht in April tot Mei 1619 as drie formuliere aanvaar wat die geloofseenheid van die betrokke kerke uitdruk (Donner & Van den Hoorn s.a.:325). Die Dordtse Sinode van 1618–1619 se DL het hulle belydeniseenheid vermeerder na drie formuliere.. 2.Die drie ekumenisese belydenisskrifte, naamlik die Apostolicum en Belydenisse van Nicea en Athanasius, word in NGB artikel 9 onderskryf sodat die aanvaarding van die Drie Formuliere ook die aanvaarding van hierdie geskrifte oor God-Drieënig meebring. Volgens Du Plooy verwoord artikels 27–32 van die NGB met hulle geestelike bestuurswyse van die kerk en Sondag 21 van die HK met sy ‘Gees en Woord’ wat die kerk in die ‘eenheid van die ware geloof ... vergader, beskerm en onderhou’, die gedagtes van Calvyn (Du Plooy 2015:8; NG Kerk-Uitgewers 1982:30, 53)

Open Access
Verspreid in die DKO en ander stukke
Die status en plek van die Drie Formuliere in die GKSA
Die Drie Formuliere in die lewe van die GKSA
Die nuwe verkorte nagmaalsformulier toon dieselfde tendens
Die status en plek van die Drie Formuliere in die NGK
Die Drie Formuliere in die lewe van die NGK
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call