Abstract

Sin which should be disciplined according to three church orders. The orders of three reformed churches, namely those of the Dutch Reformed Church, the Christian Reformed Church in North America and the Reformed Churches in South Africa have consensus about the need for an officially punishable sin to be of a public and offensive nature. The reason is that a sin must be openly against the Word of God and the confessions of the church. The approach of the church as an institution of faith carrying the love and righteousness of God, should be to maintain the spiritual nature of church discipline and to aim for the spiritual purpose of its discipline. Church discipline should be aimed at convincing the sinner and assuring church members of its desire to keep the demands of the Word and justice in tact.

Highlights

  • Die Dordtse Kerkorde van 1619 (DKO 1619) artikel 71 bepaal dat die ‘Christelijke straf’ of kerklike tug1 geestelik is en niemand – geen lidmaat2 – van die burgerlike straf of ‘gericht ... bevrijdt’ nie (Pont 1981:184)

  • In sy kommentaar hierop bevestig Jansen dat die kerklike tug, getrou aan die aard van die kerk, geestelik is en die oortreder nie van die publiekregtelike strafproses van die staat vrystel nie

  • Voorts wys Jansen (1952) daarop dat die gereformeerde kerkvaders van die sewentiende-eeuse Nederland die ‘approbatie’ of goedkeuring van die staatsowerheid vir hulle kerkorde wou kry omdat dit daardeur die status van ’n landswet met meer gesag as ’n kerkorde sou besit

Read more

Summary

Tugwaardige sondes in drie gereformeerde kerkordes

Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online. Die Dordtse Kerkorde van 1619 (DKO 1619) artikel 71 bepaal dat die ‘Christelijke straf’ of kerklike tug geestelik is en niemand – geen lidmaat2 – van die burgerlike straf of ‘gericht ... Om sy kerkorde deur die landsowerheid aanvaar te kry, moes laasgenoemde daarvan verseker word dat die kerk nie met hom sou meeding om die monopolie van sy swaardmag oor ’n bepaalde gebied of staatsterratorium nie Waarvan DKO artikel 71 ook gewag maak, is die prinsipiële onderskeid tussen die aard van die kerklike tug en die burgerlike straf. Agter hierdie bepaling van DKO 1619 staan die gereformeerdprinsipiële of Calvinistiese onderskeid tussen kerk en staat – ’n onderskeid wat in embrio na Calvyn teruggevoer kan word (Sizoo III s.a.:555–559).

Open Access
Tug in gereformeerde kerke?
Tugwaardige sondes is openbare sondes
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call