Abstract

Reformed churches in the tradition of John Calvin and the well-known Synod of Dordt (1618-1619), have a long history of involvement of some kind in school education. This article looks into the famous – at least in some circles – church order of Dordt, and the present orders of three reformed churches: the Reformed Churches in South Africa, the Dutch Reformed Church and the Christian Reformed Church in North America. All three tend to be in the tradition of Dordt. In the Dutch society of the 17th century close ties between the Reformed Church and the government gave this church the opportunity to influence Dutch school education. Firstly the church used the angle of the all embracing kingdom of God in which church and school are different institutes in society but serve the same Lord. Secondly the Reformed Church also influenced school education from the viewpoint of the church as church by introducing its confessions as a point of departure and also it’s discipline in schools. The other three churches opted for a say in the spiritual direction in schools, but not to tie them to a specific church. They strive for Christian and not church schools.Article text in Afrikaans

Highlights

  • Reformed churches in the tradition of John Calvin and the well-known Synod of Dordt (1618-1619), have a long history of involvement of some kind in school education

  • In gereformeerde kerke word immers aanvaar dat die Bybel die eerste norm vir die kerklike lewe is, die belydenis die tweede en hieraan getoetsde norm, die kerkorde die derde norm naas die Woord en die belydenis en dan die besluite van kerkvergaderings (Strauss 2010:4vv)

  • Binne die konteks van die take van die Nuwe Testamentiese kerk vir die Sondag of “rusdag”, klink dit reg dat die Woordbediening en godsdiensonderrig as twee kerklike take hier gelys word, dat dit hier nie om die dagskole of nie-godsdienstige onderwys gaan nie

Read more

Summary

INLEIDING

Vanuit die idee van ’n Christelike samelewingsleer soos by Calvyn, ’n opvatting wat in sekere kernaspekte naleef in die gereformeerde tradisie[1], word die kerk by die algemene of nie-godsdienstige onderwys van die jeug betrek. Ernstig ag sommige gereformeerdes hierdie saak dat hulle dit met antwoord 103 van die Heidelbergse Kategismus (HK) 2 motiveer en dit ook in hulle kerkordes opneem (De Gier 1989:111). In gereformeerde kerke word immers aanvaar dat die Bybel die eerste norm vir die kerklike lewe is, die belydenis die tweede en hieraan getoetsde norm, die kerkorde die derde norm naas die Woord en die belydenis en dan die besluite van kerkvergaderings (Strauss 2010:4vv). Omdat hierdie artikel op vier kerkordes fokus, word dit as ’n gegewe aanvaar dat “die Woord en die gereformeerde belydenis” uit een mond praat. Binne die konteks van die take van die Nuwe Testamentiese kerk vir die Sondag of “rusdag”, klink dit reg dat die Woordbediening en godsdiensonderrig as twee kerklike take hier gelys word, dat dit hier nie om die dagskole of nie-godsdienstige onderwys gaan nie.

Vraag 103 lui
DIE DORDTSE KERKORDE VAN 1619 EN SKOOLONDERWYS
DIE KERKORDE VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA EN SKOOLONDERWYS
DIE KERKORDE VAN DIE NED GEREF KERK EN SKOOLONDERWYS
DIE KERKORDE VAN DIE CHRISTIAN REFORMED CHURCH EN SKOOLONDERWYS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call