Abstract

A Critical Examination of Dictionaries with Amalgamated Lem- malists. The recently published Groot Woordeboek (Afrikaans en Nederlands), also known as ANNA, is the first dictionary with an amalgamated lemmalist based on the model of Martin and Gouws (2000). ANNA also paves the way for a similar approach for other closely related languages such as the Sotho languages and the Nguni languages of South Africa. The advantages and dis- advantages of five aspects namely (a) comparison and contrast, (b) user-friendliness, (c) space saving, (d) ordering of senses and (e) provision of a separate grammatical compendium are criti- cally evaluated. The principles of amalgamation, the relevant lemma types, as well as certain char- acteristics of the model are briefly discussed beforehand.

Highlights

  • Die doel van hierdie artikel is 'n kritiese evaluering van woordeboeke wat vir naverwante tale soos Afrikaans en Nederlands, die Sothotale, en die Ngunitale saamgestel word met 'n enkele lemmalys vir die verwante tale

  • ANNA maak daarop aanspraak dat dit die eerste woordeboek is wat saamgestel is met 'n geamalgameerde lemmalys, dit wil sê een enkele lemmalys vir beide Afrikaans en Nederlands. 'n Woordeboek met 'n geamalgameerde lemmalys is in die eerste plek 'n vertaalwoordeboek wat vertaalekwivalente in die doeltaal vir woorde in die brontaal gee en omgekeerd. 'n Fundamentele verskil met tradisionele vertaalwoordeboeke is egter dat dit as gevolg van die geamalgameerde benadering 'n kontrasterende woordeboek is wat die ooreenkomste en verskille tussen die betrokke tale op 'n meer direkte manier as afsonderlike woordeboeke, bv

  • The amalgamation model is not an explanatory model but a descriptive one. It aims to describe the lexemes of two languages in a bilingual dictionary in a directly contrastive way, contrary to the indirect way found in a traditional bilingual dictionary. (Martin 2012b: 413)

Read more

Summary

Die geamalgameerde model

ANNA maak daarop aanspraak dat dit die eerste woordeboek is wat saamgestel is met 'n geamalgameerde lemmalys, dit wil sê een enkele lemmalys vir beide Afrikaans en Nederlands. 'n Woordeboek met 'n geamalgameerde lemmalys is in die eerste plek 'n vertaalwoordeboek wat vertaalekwivalente in die doeltaal vir woorde in die brontaal gee en omgekeerd. 'n Fundamentele verskil met tradisionele vertaalwoordeboeke is egter dat dit as gevolg van die geamalgameerde benadering 'n kontrasterende woordeboek is wat die ooreenkomste en verskille tussen die betrokke tale op 'n meer direkte manier as afsonderlike woordeboeke, bv. Groot ruimtebesparing vind plaas deurdat elke artikel slegs een keer gelys word en nie drie keer soos wat dit in afsonderlike woordeboeke vir Sepedi, Setswana en Sesotho die geval sou wees nie. In (2) word die lemmas his en verb steeds slegs een keer gelys maar verskil die vertaalekwivalent vir Sesotho (Ses) van dié van Sepedi (Sep) en Setswana (Set). Ooreenkomste en verskille: vergelyking en kontras Daar kan met die intrapslag onomwonde verklaar word dat ten opsigte van vergelyking en kontrastering van die naverwante tale, geamalgameerde woordeboeke, en ANNA in die besonder, volpunte kry ongeag die omvang van die artikels. Dit is belangrik dat onderskeid gemaak moet word tussen sisteemkoste as eienskappe en vereistes wat inherent aan 'n woordeboekmodel is en waaroor die leksikograaf eintlik geen beheer het nie, en sisteemkoste as wyses waarop die leksikograaf wel die gebruiker ter wille kan wees om die woordeboek meer gebruikersvriendelik te maak. Kennis van die gebruiksinligting in figuur 2 moet genoegsaam wees vir aanvanklike gebruik van die woordeboek tot tyd en wyl die gebruiker meer vertroud raak met die model

Ruimtebesparing en redundansie
Ander literatuur
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call