Abstract

One of the latest translations of the Bible in Afrikaans is DieBybel@kinders.co.za. The target group of this Bible is kids. Since this is a children’s Bible, the scientific basis of this project is often overlooked. In this article the translational and semantic principles underlying this Bible are discussed. Valuable experience is being shared with other scholars. It is done in order to equip people who want to undertake similar projects in the future. The need for similar projects in the other official languages of South Africa is also emphasized.

Highlights

  • ISSN 1609-99982 = VERBUM ET ECCLESIA Jrg 24(2) 2003 skap bespreek het, is eweneens waar van die Ou-Testamentiese gedeelte wat pas verskyn het

  • Dit geld presies net so vir Bybels vir die jeug: Die Teen Study Bible asook die Youth Walk Devotional Bible gebruik onveranderd die New International Version

  • Dit is egter ook nie ‘n nuwe vertaling in die ware sin van die woord nie

Read more

Summary

INLEIDING

Die Afrikaanse gemeenskap is besonder bevoorreg om etlike Bybelvertalings te hê. Tog is daar steeds betreklik min Bybelvertalings wanneer ‘n mens dit vergelyk met die hoeveelheid vertalings wat daar op die Engelse mark beskikbaar is. Dit is altyd waardevol wanneer die werkswyse en die beginsels wat ten grondslag van ‘n Bybelvertaling lê, duidelik uitgespel word. Daar het juis soveel verskuiwings in die vertaalkunde plaasgevind sedert Nida en Taber (1969) hul belangrike boek oor die beginsels van Bybelvertaling gepubliseer het (Wilt 2002:140; Naude 2002). Nida het in 1977 ‘n boek geskryf met die titel Good News for Everyone waarin hy die werkswyse van die vertalers van die Good News Bible verduidelik het. Net so het Van der Watt in 1999 ‘n artikel geskryf waarin hy die grondslag waarop Die Boodskap geskoei is, uitgespel het. Die beginsels wat Van der Watt (1999) oor die Nuwe-Testamentiese gedeelte van Die Bood-. ISSN 1609-99982 = VERBUM ET ECCLESIA Jrg 24(2) 2003 skap bespreek het, is eweneens waar van die Ou-Testamentiese gedeelte wat pas verskyn het

HUIDIGE STAND VAN SAKE
EMPIRIESE NAVORSING
UITBREIDING VAN DIE TEKS MET ADDISIONELE INLIGTING
KULTUUR-HISTORIESE AGTERGROND
ANAKRONISMES
BEELDE
IDIOME EN IDIOMATIESE UITDRUKKINGS
11 GEWELD
12 INKLUSIEWE TAAL
13 TOEKOMSBESKOUING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call