Abstract

In this article the author argues that there is a need for a new "official" translation of the Bible. He discusses modern trends in Bible translation. He also evaluates Afrikaans translations of the Bible on the basis of these modern trends, and highlights the short-comings in the present Afrikaans versions. The aim of this article is to make scholars aware of the areas where present translations of the Bible can be improved and also to stimulate a debate on these issues. It is very important for scholars to thoroughly consider all modern trends before start working on new translations of the Bible in Afrikaans. This will ensure that the end product is of high quality, and not outdated even before it is published.

Highlights

  • In this article the author argues that there is a need for a new "official" translation of the Bible

  • Maar voordat 'n mens so 'n vertaling aanpak, is dit nodig om eers 'n deeglike opname te maak van wat die huidige stand van navorsing in die vertaalkunde is

  • Die doel van hierdie artikel is derhalwe om op grond van die nuutste navorsing oor vertaalkunde 'n paar leemtes in ons bestaande Afrikaanse vertalings uit te lig

Read more

Summary

INLEIDING

Die laaste "amptelike" Bybelvertaling in Afrikaans het nou reeds byna 2 dekades gelede verskyn. Dit word dringend nodig dat daar weer begin werk word aan 'n nuwe vertaling in Afrikaans. Die bedoeling is natuurlik glad nie om met hierdie voortreflike nuwe dinamiese vertalings te kompeteer nie, maar veel eerder om dit aan te vul. Maar voordat 'n mens so 'n vertaling aanpak, is dit nodig om eers 'n deeglike opname te maak van wat die huidige stand van navorsing in die vertaalkunde is. Die doel van hierdie artikel is derhalwe om op grond van die nuutste navorsing oor vertaalkunde 'n paar leemtes in ons bestaande Afrikaanse vertalings uit te lig. Daar is natuurlik heelwat tekste waar 'n mens heeltemal ander interpretasies kan voorstel, en wat dan ook tot 'n ander vertaling van die teks self sal lei Dit gaan hier veel eerder oor breer vertaalkundige beginsels, en die voor- en nadele daarvan, en 'n besinning oor die waarde daarvan om dit toe te pas, al dan nie

INKLUSIEWE TAAL
MENSE MET GEBREKE
RASSISME
30 Daarop vra Jesus hom en se
TABOEWOORDE
TERMINOLOGIE RAKENDE MATES
DIE AANBIEDING VAN DIE TEKS
MULTIMEDIA VERTALINGS
10 SLOTOPMERKINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call