Abstract

A more meaningful evening service We inherited the practice of the evening service (evening prayer), and with it the problem of its diminishing importance. Various factors contributed to this state of affairs. Guidelines for a more meaningful evening service, are: » It must be a genuine church service » It must have a different character from the morning service, and as such a freer character. » The form should be varied and can have alternatively different accents: an ordinary morning service, a service with holy communion, a service with the accent on teaching, prayer, song, the main lines of the church work, confession and witness, discussion or fellowship/koinonia. The watch word is proper preparation, good control, variation and responsibility.

Highlights

  • W e inherited the practice of the evening service, and w ith it the problem of its dim inishing im portance

  • O m dat dit m oeiliker gew ord het vir m ense om die aanddiens by te woon en die opkom s inderdaad skraler is as dié van die oggend, is die versoeking groot om m aar die aanddiens te laat verval

  • Die geskiedenis mag nooit as norm dien vir die bepaling of die aanddiens bestaansreg het of nie, maar dit toon tog hoe die kerk van die begin daaroor gedink het en dit ingerig het

Read more

Summary

D IE AANDD IEN S AL M EER IN D IE G ED RA N G

1.1 'n G eringer byw oning as die oggenddiens D it is 'n algem ene verskynsel dat die byw oning van die aanddiens veel sw akker is as dié van die oggenddiens. D ie byw oning in die aand is gem iddeld 'n kwart van dié in die oggend. Landswyd in die N ederduits Gereform eerde Kerk geloods is, het getoon dat die gem iddelde byw oning van die oggenddiens 35,78% was teenoor 9,35% van die aanddiens (Kerksensus 1985). As gevolg van allerlei faktore is daar 'n tendens dat die aanddiens in baie gem eentes steeds verder krim p en al m eer sy betekenis verloor. Om dat m inder m ense die aanddiens byw oon, word dit verkeerdelik as m inder belangrik beskou. W aar die byw oning van die aandienste daal, kom m ense m aklik daartoe dat twee of m eer gem eentes gesam entlik 'n aanddiens hou. Die agteruitgang van die aanddiens loop parallel m et die klag dat die gem eente steeds passiew er, onm ondiger en m eer massaal word

FA KTO RE W AT DIE PO SISIE M ET DIE AAN DD IEN S VERD ER BEM O EILIK
D ie stroom van verw êreldliking
D ie skeiding tussen geloof en lewe
IS DIE AANDDIENS WERKLIK NODIG?
D ie vraag of tw ee goedvoorbereide dienste per w eek m oontlik is
Te m aklik word die weg van die m inste w eerstand gevolg
D ieselfd e teologiese basis as vir die oggenddiens
D IE H ISTO RIESE W O RTELS VAN DIE AAN DD IEN S
G een voorskrif uit die Sk rif nie
Verskillende vorms na die els van omstandighede
D ie aanddiens as volledige diens
D ie aanddiens m et die klem op die leer
Die aanddiens met die klem op die gebed
Die aanddiens met die klem op die gesonge gebed - die lied
Die aanddiens met die klem op die groot werksaamhede van die kerk
D ie aanddiens m et die klem op sam espreking
D ie klem deurgaans op die onderlinge gem eenskap - koinonia
6.10 D ie groot belang van gesonde afw isseling
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call