Abstract
Within early Christianity Paul of Tarsus is a representative of the kerygmatic tradition in which Christ’s death and resurrection are viewed as the central event of salvation. In this sense he adopts the traditional interpretations of Jesus’ death. However, he also reverses traditional hermeneutics by suggesting a new reading of Christ’s death, called ‘theology of the cross’. This innovative interpretation considers the cross as the exclusive locus of God’s revelation, his judgment and salvation. This way of interpreting forms the structural backbone of Pauline theology.
Highlights
In die hedendaagse eksegetiese gesprek[1] is die posisie en belangrikheid van die Pauliniese literatuur binne die geskiedenis van die vroeë Christendom steeds omstrede
Is dit daaraan toe te skryf dat die apostel niks verder omtrent Jesus se lewe geweet het nie en dat sy kennis beperk was tot die belewenis van sy visioen op die pad na Damaskus? Hierdie verduideliking is nouliks oortuigend omdat Paulus in werklikheid bekend was met die tradisies oor die lewe van die aardse Jesus wat in omloop was
Dit word bewys deur die aanhaling wat die lang hoofstuk oor die opstanding in 1 Korintiërs 15:3–5 inlei5: “Want die wesenlike wat ek ontvang en ook aan julle oorgelewer het, is: Christus het vir ons sondes gesterf volgens die Skri e, Hy is begrawe en op die derde dag opgewek volgens die Skri e, en Hy het aan Sefas verskyn, en toe aan die twaalf.”[6]. Hierdie stellig ou belydenis, waarop die apostel se argument gegrond is, is slegs een voorbeeld; soortgelyke bewoordings kom oral in sy briewe voor.[7]
Summary
Die leser van Paulus se brief sou geïrriteer kon raak deur die manier waarop die apostel Christus uitbeeld. Die twaalf.”[6] Hierdie stellig ou belydenis, waarop die apostel se argument gegrond is, is slegs een voorbeeld; soortgelyke bewoordings kom oral in sy briewe voor.[7] Die evangelie wat Paulus in Antiochië leer ken het, bestaan uit die verkondiging van die dood en opstanding van Christus as ’n reddingsgebeure. Hoewel die apostel se geloof deur ’n ekstatiese belewenis aan die gang gesit is, is sy teologie gegrond op die aanvaarding van ’n belydenis wat tussen die jare 30 en 40 in Antiochië aan die Orontes algemeen bekend was.[8] Vir die skepping van die Pauliniese teologie word ’n teologiese besluit van die grootste belang geneem: Die nuwe geloof konstitueer sigself vanuit die kruis.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have