Firstly, I collate and review hypotheses related to this topic. Abiotic factors, such as the seasonality of drought or ignition sources, and biotic factors, such as seedling-to-parent ratios, both can guide management decisions on burning practices. To date the following four factors have been considered to determine levels of regeneration after fires in different seasons; phenology, post-release predation, mortality of seedlings or seeds and competitive interactions between resprouts and reseeders. Secondly, I extend the data base for both biotic and abiotic factors related to fire seasonality. Lightning seasonality varies across the biome and may account for the seasonality detected in natural fires on inland mountains. Analyses of regeneration data indicate (i) parent density contributes minimally to seedling-to-parent ratios across, but is sometimes significant within, season of burn, (ii) the difference between the seasons with the lowest and the highest seedling-to-parent ratios is less than four-fold, and (iii) that the trend of maximum regeneration following autumn fires applies even in all-year rainfall areas. Eerstens gee ek ’n oorsig van hipoteses wat betrekking het op hierdie onderwerp. Abiotiese faktore, soos die seisonaliteit van droogte of bronne van ontbranding, en biotiese faktore, soos saailinge-tot-ouerplant-verhoudings, kan beide inligting verskaf aan fynbos-bestuurders. Tot op hede is die volgende vier faktore as belangrik beskou vir regenerasie na brand in verskillende seisoene; fenologie, predasie na saadvrystelling, mortaliteit van saad en saailinge en kompetisie tussen plante wat voorplant van saad en dié wat uitloop. Tweedens brei ek die databasis uit vir beide abiotiese en biotiese faktore wat betrekking het op die seisoenaliteit van brand op regenerasiepatrone. Die seisonaliteit van weerlig varieer in die bioom en mag verantwoordelik wees vir die seisonaliteit van natuurlike brande in die binnelandse berge. Analise van regenerasie-data toon die volgende aan: (i) die digtheid van moederplante dra minimaal by tot die saailing-tot-moederplant-verhouding oor seisoen van brand, maar mag beduidend wees binne seisoene, (ii) die verskil tussen die seisoene met die laagste en hoogste saailing-tot-moederplant-verhouding is ongeveer viervoudig en (iii) die neiging van maksimum regenerasie na somer/herfs-brande van toepassing is in die heeljaar-reënval areas.