Abstract

William Nicol - practical believer in service of the Church This article focuses on ~Villiam Nicol as practical believer in his own time and comext. The aim is to indicate his permanent contributions to the Dutch Refonned Church of the last decades of the twentieth cenrury. He was tml)' a man who lived according to the love-commandment. He endeavoured to make Jesus Lord ill all walks of life. He was no great theologian, but a man of action. He represented the body of Christ, the Church, amongst his people. He sen'ed and led his people in a time of distress. He helped his people to regain their pride and to realise the importance of faith.

Highlights

  • This article focuses on ~Villiam Nicol as practical believer in his own time and comext

  • Dr \Villiam Nicol het jare lank 'n baie promi~ente rol in die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika gespeel

  • Buiten sy leiersrol in die Sinode en aktiewe betrokkenheid by die Raad van die Ned Geref Kerke, het hy jare leiding op ringsvlak en in sy twee gemeentes Johannesburg-Oos en Pretoria-Oos geneem

Read more

Summary

Die Afrikaner onder die Unieregering

Nicol se ampstermyn as predikant (1913-1948) het saam met die stryd van die Afrikancr geval. Na die Tweede Vryheidsoorlog (1902) tot met die oorwinning van die Nasionale Party by die stembus (1948) moes die Afrikaner vir homself 'n regmatige plek, tussen alles wat Engels was, in Suid-Afrika oop stry. Ekonomies het die Afrikaner geworstel om kop bo water te hou en moes alles in die stryd gewerp word om 'n gesondc ekonomie, waaruit hy ook voordeel kon put, daar te stel. Apartheid as 'n "religiously justifiable ideology"[4] word na 1943 gepropageer In die jaar her die Raad van Ned Geref Kerke besluit dat daar Bybelse grande vir apartheid is. Die invloed van Duitse Nasionale Sosialisme met sy beklemtoning van rassuiwerheid op die teologie moet ook nie onderskat word nie[6], sodat in Suid-Afrika 'n "exclusively Afrikaner ideology influenced by Dutch Calvinist and German ideas to explain and justify Apartheid"[7] ontstaan het

Die Afrikaner in die Goudstad
Nicol as praktiese teoloog
Nicol se bydrae tot die Ned Geref Kerk
Nicol se bydrae tot die gemeentelike lewe
Nicol se bydrae in belang van die Afrikanersaak
SAMEVATTEND

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.