Abstract
This article attempts to indicate that the Book of Revelation as an apocalypse has a special way of inducing its readers, the church, to listen to its message. The Book of Revelation depicts the church as experiencing specific internal and external problems. A solution to these problems is founded in a theocentric perspective - a perspective in which the deeds of God are the foundation by which the church perseveres. The Book of Revelation describes the persevering activities of the church in its proclamation of the gospel, its liturgical activities, its reading of Scripture, hymns and prayers and its actions aimed at purifying the church of unacceptable influences.
Highlights
This article attempts to indicate that the Book o f Revelation as an apocalypse has a special way o f inducing its readers, the church, to listen to its message
Eerstens word nagegaan op watter wyse Openbaring as profesie en apokalips horn spesifiek daartoe leen om ’n kragtige onderbou te bied vir die oproep tot volharding
Die probleme wat van buite af die kerk bedreig, word eers ondersoek en daama Openbaring se gegewens oor die interne toestand van die kerk
Summary
Die niensbeskouing (die antropologie) van Openbaring is ’n venvaarloosde ondenverp in ondersoeke oor die boek Openbaring (vgl. Fuller, 1983:304). Dit is duidelik dat hierdie boek bedoel is vir gelowiges wat reeds insig in die Bybel en die evangelie van Jesus Christus het. Herhaaldelik weerklink die boodskap, as ’n refrein wat as ’n herhalende tema in Openbaring beskryf kan word (Venter, 1995:45), dat hoe heftig die aanslag van die Satan ook al is, dit futiel is omdat hy deur God vemietig (sal) word. Dat hierdie stryd en die oorwinning nie iets is wat buite die gelowige se lewe afspeel nie, maar die kerk se bestaan daadwerklik raak, blyk duidelik uit die volgende gegewens in Openbaring. Dat daar ’n verband is tussen die getuienis (n a p tu p ia ) wat die gelowiges oor Jesus Christus en oor die Woord van God gegee het en hulle lyding en in sommige gevalle selfs die dood, blyk uit 1:9; 6:9; 11:7, 8; 12:11, 17; 20:4. Vandag is dit ewe heftig en inoet die modeme gelowige waaksaam wees om hierdie aanslag raak te sien
Published Version (
Free)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have