Abstract

In metalexicography the term "enriched item" refers to a dictionary item of which the centre has been expanded, i.e. enriched, by other item parts so that a new complex item is established as topic. This paper provides a brief discussion of the prevailing notion of enrichment. It is then indicated that the lexicographic practice has already increased the scope of this procedure, albeit that these innovations have not yet sufficiently been described in metalexicographic work. The lack of a theoretical discussion often leads to a haphazard application of enrichment where this procedure is not optimally employed. A classification is given of different procedures of enrichment, allowing a distinction between data-homogeneous and data-heterogeneous enrichment. These procedures can present examples of either single or double enrichment. It is shown that enrichment does not only target a single item but also an article zone where the procedure of enrichment can add another item, representing either the same or a different data type, to complement the original item. A typological distinction is made between enrichment aimed at expanding the data transfer in a dictionary article, enrichment aimed at enhancing the access in a dictionary and enrichment aimed at adding to the lexicographic functions. This last type is discussed with reference to the addition of the cognitive function in a dictionary with communication as primary function. The paper argues in favour of an even closer relation between lexicographic theory and practice, which will lead to a better description of enrichment but also a better application of this lexicographic procedure.

Highlights

  • In die leksikografiepraktyk word bepaalde prosedures soms gevolg omdat dit die natuurlike, die tradisionele of die bekende is – of dalk selfs omdat dit die regte ding is om te doen

  • In die oorgrote meerderheid gevalle is daar egter bewys dat die teorie eerder die praktyk gevolg het, deur dit te beskryf wat in die praktyk gebeur het eerder as om vernuwende idees ter verbetering van die praktyk daar te stel

  • In hierdie bydrae is die fokus op een tipe leksikografiese prosedure wat gereeld in die woordeboekpraktyk gevolg word maar waar die leksikograaf nie altyd daarvan bewus is dat 'n spesifieke prosedure gevolg word of dat die prosedure en sy gebruik reeds vanuit 'n teoretiese perspektief beskryf is en verder beskryf kan word nie

Read more

Summary

Inleiding

In die leksikografiepraktyk word bepaalde prosedures soms gevolg omdat dit die natuurlike, die tradisionele of die bekende is – of dalk selfs omdat dit die regte ding is om te doen. Gouws 2001, 2001a vir 'n bespreking van leksikografiese prosesse) gevolg moet word, beskryf word binne die raamwerk van 'n algemene leksikografieteorie. In hierdie bydrae is die fokus op een tipe leksikografiese prosedure wat gereeld in die woordeboekpraktyk gevolg word (alhoewel dikwels op 'n arbitrêre manier) maar waar die leksikograaf nie altyd daarvan bewus is dat 'n spesifieke prosedure gevolg word of dat die prosedure en sy gebruik reeds vanuit 'n teoretiese perspektief beskryf is en verder beskryf kan word nie. Deur van hierdie prosedure bewus te wees, is dit moontlik om die toepassing daarvan te verbeter. Die prosedure wat hier bespreek gaan word, staan in die leksikografieteorie bekend as verryking en die toepassing daarvan lei tot die skep van verrykte woordeboekinskrywings In hierdie bydrae word die term "verryking" gebruik met inagneming van sommige aspekte wat reeds aandag gekry het, maar daar word ook 'n uitbreiding van die bestek van hierdie prosedure voorgestel

Verrykte aanduiders
Data-heterogene verryking
Tweetalige woordeboeke
Tipes verryking
Ter afsluiting
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call