Abstract

In this review the most recent approach to sustainable land use and the role that soil quality plays therein are described briefly. The requirements to which indicators must conform for the meaningful evaluation of the quality of soil and sustainability of land use are also elucidated. Thereafter the processes of physical, chemical and biological soil degradation are given. A concise discussion follows on the extent of physical and chemical soil degradation in South Africa, of which there is reliable information. Biological soil degradation is treated in more detail. Attention is given firstly to the role of soil organic matter in biogeochemical cycles. Thereafter the influence of different land use systems in the central parts of South Africa on the organic matter content and consequently the nitrogen, phosphorus and sulphur reserves of soils is discussed by using examples. The conclusion is that organic matter is an important indicator of soil quality and thus also of sustainable land use.

Highlights

  • In this review the most recent approach to sustainable land use and the role that soil quality plays therein are described briefly

  • Hierdie debat is gestimuleer deur die toename in die wêreld se bevolking wat lei tot ’n agteruitgang in die omgewing

  • In Suid-Afrika gaan die bevolking na verwagting vanaf 1960 tot 2000 bykans drievoudig vanaf 16 tot 45 miljoen toeneem. ’n Jaarlikse toename van 0.8 tot 0.9 miljoen word daarna voorsien,[2] maar verworwe immuniteitsgebreksindroom kan tot ’n laer aanwas lei

Read more

Summary

INLEIDING

Volhoubare landbou is ’n konsep wat nagestreef word en slegs bereik kan word wanneer landgebruik, wat ’n integrale deel daarvan is, volhoubaar bestuur word. ’n Voorvereiste vir volhoubare landgebruik is dat grondkwaliteit in stand gehou of verbeter word. Slegs ongeveer 25% van die 13 biljoen ha land op die verskillende kontinente kan vir gewasverbouing aangewend word weens verskeie beperkings. Dit beteken dat die uitbreiding van die landoppervlakte onder gewasverbouing met intensifisering gepaard sal moet gaan om in die mens se toekomstige behoeftes van voedsel en vesel te voorsien. Dit is juis hierdie toename in produksie deur intensifisering wat vrae oor die volhoubaarheid van landbou laat ontstaan het, weens die impak wat dit op die omgewing kan hê.[29] Daar is aanduidings dat die mens se aktiwiteite, waarvan landbou een is, die ekologiese limiete van die omgewing nader of selfs oorskry omdat die aarde stadig maar seker warmer word, osoonlaag op sekere plekke baie dun raak, landdegradasie aan die toeneem is en biodiversiteit aan die afneem is.[23]. Die oogmerk met hierdie artikel is om enkele gedagtes te deel oor die jongste konsepte rakende volhoubare landgebruik en grondkwaliteit asook waarom organiese materiaal so belangrik geag word as ’n indikator daarvan

VOLHOUBARE LANDGEBRUIK
GRONDKWALITEIT
GRONDDEGRADASIE
Omvang van fisiese en chemiese gronddegradasie in Suid-Afrika
BIOLOGIESE GRONDDEGRADASIE
Landgebruik en grondorganiese materiaal in SuidAfrika
SAMEVATTING
VERWYSINGS
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call