Abstract

A marked increase in student enrolments in South African public universities over the last two decades, allowed substantially more ‘nontraditional’ students into the sector. These students typically have unsatisfactory levels of school performance, lack communication skills (especially in English) and mostly have first-generation status. The Faculty of Science at the University of Johannesburg (UJ) established its First Year Academy (FYA) in 2007. The FYA, a community of practice for lecturers of first-year students, promotes optimal student learning, and expects lecturers to optimise their facilitation of learning strategies. Not much is known (research-wise) about role adaptions that lecturers of first-year students (especially in science faculties) are expected (forced?) to make in such circumstances. A literature-validated Likerttype questionnaire, involving 53 first-year lecturers (almost 60% females), was subsequently administered. The survey gathered perceptions in respect of eight literature-based roles that lecturers (could or should) play when dealing with first-year students, as well as their selfappraised competence in fulfilling these roles. The Mann-Whitney U-test revealed significant differences between the perceived role importance and competence of male and female lecturers in respect of certain roles. The study revealed a significant relationship between the gender and opinions (and also behaviours) of science lecturers for first-year students at UJ. Capacity building geared at the more proficient execution of the roles of course designer, teacher, course manager and peer consultant is regarded as vital. A tailor-made professional development programme is offered by the Faculty of Science’s FYA as of 2014.

Highlights

  • Vanweë ’n merkbare verhoging in die aantal van studente aan Suid-Afrikaanse openbare universiteite gedurende die afgelope twee dekades het aansienlik meer ‘nietradisionele’ studente dié sektor betree

  • The First Year Academy (FYA), a community of practice for lecturers of first-year students, promotes optimal student learning, and expects lecturers to optimise their facilitation of learning strategies

  • The study revealed a significant relationship between the gender and opinions of science lecturers for first-year students at Universiteit van Johannesburg (UJ)

Read more

Summary

Oorspronklike Navorsing

Rolpersepsies van dosente van eerstejaars in die natuurwetenskappe: ’n Fokus op geslagsverskille. Die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) het in 2007 ’n Eerstejaar-Akademie, oftewel First Year Academy (FYA) gestig. Die opname het persepsies aan die lig gebring ten opsigte van agt literatuurgebaseerde rolle wat dosente kan of behoort te vertolk wanneer hulle eerstejaarstudente onderrig, sowel as hul vaardigheid ter vervulling van sodanige rolle. Gerig op die toenemend meer effektiewe en doelgerigte oorskakeling van studente na hoër onderwys, deur hoëronderwysinstellings geïmplementeer, terwyl sogenaamde ervaringsprogramme vir eerstejaars (First Year Experience [FYE] programmes) waarskynlik onlangs die mees betekenisvolle dividende gegenereer het (Jacobs 2010). Hierdie navorsing het ten doel om, wat as die belangrikheid van rolle beskou word, asook die vermeende vaardigheid van dosente in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die UJ, wat eerstejaarstudente in ’n 21ste eeuse Suid-Afrika onderrig, onder die loep te neem. Enkele http://www.satnt.ac.za onderrigstrategieë wat hoëronderwysinstellings ten opsigte van eerstejaarstudente implementeer, word onder die loep geneem, waarna die verwagte en veranderende rolle en vaardighede van dosente, wat eerstejaarstudente onderrig, beredeneer word

Onderrigstrategieë vir eerstejaarstudente
Dosenterolle by die onderrig van eerstejaarstudente
Fasiliteerder Instrukteur Assessor Bemagtiger Reflekteerder
Die invloed van geslag op dosenterolle in spesifiek natuurwetenskapfakulteite
Respondente en etiese oorwegings
Jare onderrigervaring vir eerstejaarstudente
Geslagspesifieke menings oor rolbelangrikheid
Betekenisvolle verskille in geslagspesifieke persepsies van rolbelangrikheid
Geslagspesifieke menings oor rolvaardigheid
Konsultant Voorligter
Betekenisvolle verskille in geslagspesifieke persepsies van rolvaardigheid
Empiriese sintese
Findings
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call