Abstract
Religious faith and Descartes’ programme In this article it is argued that an important source contributing to the secularisation of Western thought can be traced to the effects of the so-called “Enlightenment project” that originated in the philosophical programme of René Descartes. Although this project bore important fruits for Western thinking, it had a disastrous effect on the way the meaning and rationality of religious belief had been understood in Western society. On the one hand this project entailed a referential theory of meaning that tended to reduce all meaning to its epistemic dimensions. This theory could hardly account for the much broader role of religion in human life and thought. On the other hand this project entailed a foundationalist view on rationality that could not account for the rationality of religious belief. In this article it is attempted to indicate that the post-modern revolution in Western philosophy has produced new ideas on meaning and rationality which are able to account for the meaning and rationality of religion in a more satisfactory way.
Highlights
In hierdie artikel word aangevoer dat ’n belangrike bron wat bygedra het tot die sekularisering van die Westerse denke terug te voer is na die sogenaamde Verligtingsprojek wat ontstaan het vanuit die filosofiese program van René Descartes
Aan die een kant het hierdie projek ’n referensiële betekenisteorie veronderstel wat geneig het om alle betekenis te reduseer tot sy kennisdimensies
Dit is daarom vir my ’n voorreg om ’n bydrae te kan lewer vir hierdie spesiale uitgawe van Koers wat aan die nagedagtenis van Theo van der Merwe gewy is
Summary
Theo van der Merwe, was ’n beskeie en gelowige mens en altyd ’n blymoedige Christen. Vir hom het sy Christelike Godsgeloof ’n werklike betekenis gehad en dit het hy ook laat blyk in sy lewe en denke. Die Christelike geloof was vir hom nie maar net ’n interessante teorie nie, maar ’n diep werklikheid wat sy lewe gevorm en gedra het. Dit is daarom vir my ’n voorreg om ’n bydrae te kan lewer vir hierdie spesiale uitgawe van Koers wat aan die nagedagtenis van Theo van der Merwe gewy is. Vir baie hedendaagse mense is Godsgeloof niks meer as ’n teorie nie en as teorie het dit vir hulle ongeloofwaardig geword. Dit was vir my duidelik dat Dawkins ook vóór sy sestiende jaar nie werklik in God geglo het nie! Hoe kom dit dat mense op hierdie manier gesekulariseer word en aan die Godsgeloof dink as ’n agterhaalde teorie? Laat ek hierdie stelling uitlê deur by Descartes te begin
Published Version (Free)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have