Abstract

The regeneration of grassy fynbos was studied for a period of 13 months after the original vegetation had been totally destroyed by fire. Because the fire was preceded by a very dry spell and succeeded by months of high rainfall, regeneration proved to be rapid and the growth of some of the species was clearly related to rainfall. Species recolonization was very rapid and in a particular order. The classification of the species into regeneration type and phenological groups relates well to other studies on fire regeneration in the fynbos. After 13 months over 100 species had returned to the area, the plants showing a progressive increase in height, basal and aerial cover. Die hergroei van die grasagtige fynbos is vir ’n tydperk van dertien maande nadat die oorspronklike plantegroei heeltemal deur ’n brand vernietig is, bestudeer. Die hergroei het baie vinnig plaasgevind weens die feit dat die brand deur ’n baie droë tydperk voorafgegaan was en deur maande van baie hoë reën opgevolg is. Die groei van party spesies was duidelik aan die reënval gekoppel. Die herkolonisering van die verskillende spesies het baie vinnig en in ’n bepaalde volgorde plaasgevind. Die klassifikasie van die verskillende soorte in hergroei-groeperings en fenologiese groepe vergelyk goed met dié van ander studies van die hergroei van fynbos na brande. Na dertien maande het meer as ’n honderd spesies na die streek teruggekeer en hierdie plante het toenemende vermeerdering in hoogte, grond- en lugbedekking getoon.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call