Abstract

Political transformation as an ideological framework: an analysis of dynamic policies and perspectives The period after 1994 can be described as the period of political transformation in South Africa. With a revolutionary point of departure, political transformation established itself as a political ideology in South Africa. In general political ideologies are characterised by a hard core of ideas that is extremely difficult to change and a softer periphery (policy application context) that is more pragmatic and dynamic in nature. Changes are normally taking place on the level of the periphery which serves as a protective belt for the hard core of the ideology. Political transformation as an ideology is no exception to this general role and currently needs changes in its protective belt to ensure its survival. This article investigates the ways in which the transformation ideology can reposition itself in the future.

Highlights

  • Die periode sedert 1994 kan beskryf word as die periode van politieke transformasie in Suid-Afrika

  • Met ’n rewolusionêre benadering as vertrekpunt, het politieke transformasie as ideologiese raamwerk in Suid-Afrika beslag gekry

  • In politieke transformasie het die regering na 1994 besluit om elke terrein van die samelewing fundamenteel te verander om te voldoen aan dit wat as die kern van politieke transformasie voorgehou word

Read more

Summary

Inleidende oriëntering

Die politieke transisie (regeringsverandering) wat Suid-Afrika in 1994 beleef het met die oorname van die ANC, het die weg gebaan vir ’n meer omvangryke veranderingsproses, naamlik politieke transformasie. In politieke transformasie het Suid-Afrika te make met die mees omvangryke beplande top-down-veranderingsproses sedert hierdie staat in 1910 tot stand gekom het. Vanuit ’n ANC-perspektief is transformasie niks anders as die voortsetting van die Nasionale Demokratiese Rewolusie nie. Toenemend word die getransformeerde samelewing met sy kwotas en teikens (gemotiveer vanuit die perspektief van verteenwoordigendheid) verhef tot die enigste norm met die ANC as party wat hierdie mandaat moet uitvoer op letterlik elke terrein van die samelewing, politiek en ekonomie. Die doel van hierdie artikel is om ’n analities-rekonstruktiewe perspektief oor politieke transformasie as ’n ideologiese denkraamwerk te gee en veral die beleidsdinamika as uitkoms hiervan..

Konseptualisering
Die dinamika van ideologiese denkraamwerke
Politieke transformasie as ’n ideologie
Beplande politieke verandering
Strategiese politieke beplanning
Die dinamika van die politieke transformasieideologie
Van transisie tot transformasie
Die operasionalisering van politieke transformasie
Politieke krisis en die behoefte aan ’n progressive problem shift
Thermidor gematigd
Jakobyns-radikaal
Evaluerende perspektiewe
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.