Abstract

Paul’s rhetorical strategy in Galatians 3:1-14 The aim of this article is to demonstrate an approach to the rhetorical analysis of Paul's Letter to the Galatians that differs from the typical approach followed by researchers, namely the forcing of ancient rhetorical categories on the letter. Instead it is proposed that Paul's rhetorical strategy should be analysed in terms of a grounded theoretical approach. This is demonstrated by a systematic analysis of the Paul’s basic rhetorical strategy, as well as of all the supportive persuasive techniques, in Galatians 3:1-14 (subdivided as Galatians 3:1-5 and 3:6-14).

Highlights

  • The aim of this article is to demonstrate an approach to the rhetorical analysis of Paul's Letter to the Galatians that differs from the typical approach followed by researchers, namely the forcing of ancient rhetorical categories on the letter

  • Vir die afbakening van die perikoop is twee belangrike veranderinge tussen vers 5 en 6 myns insiens deurslaggewend, naamlik die verandering in sowel retoriese styl (’n reeks retoriese vrae in verse 1-5 teenoor ’n bespreking van ’n voorbeeld in vers 6 vv) as inhoud (’n argument gebaseer op ervaring in verse 1-5 teenoor ’n argument gebaseer op die Skrif in verse 6-14)1

  • Dieselfde, naamlik ’n argument gebaseer op die ervaring van die Galasiërs: die wonderwerke wat hulle ervaar het toe hulle die Gees ontvang het, is ’n bewys dat Paulus se evangelie die korrekte een is en nie die evangelie van die opponente nie

Read more

Summary

INLEIDING

In ’n vorige artikel (Tolmie 2000:353-370) het ek ’n analise van Paulus se retoriese strategie in Galasiërs 2:11-21 gedoen. Hierdie artikel sluit daarby aan deurdat ek hier Paulus se retoriese strategie in die gedeelte wat direk hierop volg, naamlik Galasiërs 3:1-14, bespreek. Vir die retoriese analise volg ek dieselfde prosedure as in die vorige artikel: in plaas daarvan om (soos baie navorsers) ’n bepaalde vooraf gekose retoriese model (antiek of modern) bloot op die teks te gaan toepas, kies ek vir die soort benadering wat bekend staan as ’n grounded theorical approach – ’n benadering waarvolgens ’n teoretiese raamwerk ontwikkel en begrond word sonder dat die navorser vooraf ’n formele teoretiese raamwerk formuleer om data te verklaar, maar dat die data stap vir stap met mekaar vergelyk word in ’n poging om konseptuele kategorieë daar te stel waardeur die data verklaar moet word (Ellis 1993:469-483). Die gedeelte kan in twee kleiner perikope verdeel word, naamlik Galasiërs 3:1-5 en 3:6-14

GALASIËRS 3:1-5
GALASIËRS 3:6-14
SAMEVATTING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.