Abstract

Paul's rhetorical strategy in Galatians 2:11-21The aim of this article is to demonstrate an approach to the rhetorical analysis of Paul's letter to the Galatians that differs from the typical approach followed by researchers, namely the forcing of ancient rhetorical categories on the letter. Instead, it is proposed that Paul's rhetorical strategy should be analysed in terms of a grounded theoretical approach. This is demonstrated by a systematic analysis of the Paul's basic rhetorical strategy, as well as of all the supportive persuasive techniques, in this pericope.

Highlights

  • Paul's rhetorical strategy in G alatians 2:11-21 The aim o f this article is to demonstrate an approach to the rhetorical analysis o f Paul's letter to the Galatians that differs from the typical approach follow ed by researchers, namely the forcing o f ancient rhetorical categories on the letter

  • Die afgelope tw ee dekades het die belangstelling in die retoriese analise van Paulus se B rief aan die Galasiërs weer opnuut opgevlam - hoofsaaklik as gevolg van die werk wat deur H D Betz (1975; 1979) in dié verband gedoen is

  • Paulus se w eergaw e van die gebeure is so kort dat verskeie sake onduidelik is: die spesifieke verband tussen die m ense w at in Antiochië aangekom het en Jakobus; die aard van die maaltye wat Petrus saam met die nie-Joodse Christene geëet het; en die identiteit van die uit die besnydenis

Read more

Summary

INLEIDING

Die afgelope tw ee dekades het die belangstelling in die retoriese analise van Paulus se B rief aan die Galasiërs weer opnuut opgevlam - hoofsaaklik as gevolg van die werk wat deur H D Betz (1975; 1979) in dié verband gedoen is. Dit hou in dat 'n m ens gebruik m aak van 'n soort benadering w at bekend staan as 'n groun­ ded theorieal approach - 'n benadering waarvolgens 'n teoretiese raamwerk ontw ikkel en begrond word deurdat die navorser nie vooraf 'n formele teoretiese raam werk formuleer om data te verklaar nie, m aar die data stap vir stap m et m ekaar vergelyk in 'n poging om konseptuele kategorieë daar te stel waardeur die data verklaar moet word (Ellis 1993:469-483). Op dié m anier kan 'n mens dan nie net 'n volledige oorsig van Paulus se oorkoepelende retoriese strategic in die G alasiërbrief bied nie, m aar ook 'n inventaris opstel van die soort oorredingstegnieke wat hy gebruik. A angesien daar heelw at eksegetiese problem e in hierdie perikoop is, skenk ek eers aandag aan die gedagtegang van die perikoop voordat ek die reto­ riese strategic bespreek

DIE G ED A G TEG A N G IN G A LA SIËR S 2:11-21
PAULUS SE RETORIESE STRATEG IE IN GALASIËRS 2 :11-21
SAM EVATTING
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.