Abstract

Paraenetic deparabolization of parousia parables in the Synoptics and the Revelation of John The relevance of the contributions made by the early Christian prophets to the traditions of the Jesus-logia is at stake. When the author of Revelation probably uses Synoptic parable traditions in 2:7; 3:3 and 16:15, he literally transformed it by using the method of paraenetic deparabolization. This was done to apply his message to new receivers in a new situation.

Highlights

  • The relevance o f the contributions made by the early Christian prophets to the traditions o f the Jesus-logia is at stake

  • Sou dit kon wees dat sommige of moontlik al drie die logia direk met Jesus-/o^/a verband hou? Het Johannes die verbandhoudende tradisies in reeds bekende vorme geken wat onafhanklik is van die Sinoptiese ge

  • Dit verskil aansienlik van die soortgelyke uitdrukking in Lukas 12:8 waar enirpoaOev in plaas van évú'Kiov gebruik word om juis die amptelike karakter van die belydenis te beklemtoon^, soos om voor ’n regter ’n verklaring onder eed af te lê

Read more

Summary

PROBLEEMSTELLING

Die vraag is al dikwels geopper of die vroeë Christelike profete enige noemenswaardige bydrae gemaak het tot ons beter verstaan van die tradisles van die sogenaamde Jesus-woorde*. Is Johannes se logia wat in Jesus se mond geplaas word, volgens Openbaring, deel van die Sinoptiese tradisie of moet dit as voor-Sinopties beskou word? Ons vind in dié geval, by wyse van seleksie, sogenaamde logia in Openbaring wat spesifiek met Sinoptiese uitdrukkings in die Sinoptici in verband gebring kan word, te wete 2:7a, 3:3b en 16:153. Die vraag is op watter wyse genoemde logia in Openbaring verband hou met die Sinoptiese tradisies. In die geval van die gekose drie, logia egter, sal die fokus veral val op Openbaring se afhanklikheid van die Sinoptiese tradisies, in watter vorm ook al. Volgens die waarskynlike gemeenskaplike tradisie in dié twee gevalle, word die aanbreek van die “dag van die Here” vergelyk met die onverwagse koms van ’n inbreker. Dit is ook dié ontwikkeling wat neerslag gevind het in die paranetiese interpretasie van die tradisie volgens Openbaring 3:3b. In al drie gevalle word die navorser teruggevoer tot ’n aanname wat dui op ’n gemeenskaplike tradisie rakende waaksaamheid. ’n Nadere ondersoek na die Sinoptiese gelykenisse waarin dié tradisie vervat is, is daarom noodsaaklik

SINOPTIESE GELYKENISSE EN DEPARABOLISERING
PARANETIESE DEPARABOLISERING IN OPENBARING

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.