Abstract

New Testament perspectives on the Sabbath and the Sunday In order to come to terms with New Testament views on the Sabbath and the Sunday, an investigation of Jewish schematizations of time and of the Sabbath in particular, around the first century A.D. is undertaken. This is followed by a discussion of relevant New Testament texts on the Sabbath and the Sunday. Finally, the available information from the New Testament is placed within the interpretative framework of the “Christ event” which inaugurated the eschaton, and which also replaced the strong emphasis on specific holy days within early Christianity. However, the Sunday was probably chosen by some early Christian groups as the most suitable day to commemorate the resurrection of Christ.

Highlights

  • In order to come to terms with New Testament views on the Sabbath and the Sunday, an investigation o f Jewish schematizations o f time and o f the Sabbath in particular, around the fir s t century A.D . is undertaken

  • Hierdie opvatting van heiligheid het tot gevolg gehad dat die Jode die ganse realiteit omraam het ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 18(1) 1997 deur sekere denkbeeldige grense, waarvolgens alles en almal se posisie bepaal is in terme van hulle plek en status, binne die geledere van die heiliges, óf daarbuite

  • In M arkus 1:21 word berig dat Jesus ook in Kapernaum op die sabbatdag mense in die sinagoge onderrig het

Read more

Summary

JOODSE BESKOUINGE VAN DIE REALITEIT RONDOM DIE EERSTE EEU

Indien ons op ’n hoë vlak van abstraksie na die Joodse wêreld rondom die eerste eeu ná Christus kyk, dan blyk dit dat hulle die ganse realiteit in terme van rein en onrein, heilig en onheilig, ingedeel en verstaan het. Hierdie opvatting van heiligheid het tot gevolg gehad dat die Jode die ganse realiteit omraam het ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 18(1) 1997 deur sekere denkbeeldige grense, waarvolgens alles en almal se posisie bepaal is in terme van hulle plek en status, binne die geledere van die heiliges, óf daarbuite. Die M isjna-traktaat, “Kelim” , wat uit ongeveer die derde eeu na Christus dateer, berig dat daar binne die geledere van die Joodse volk ’n verdere verdeling van mense gemaak is vanaf meer heilig tot minder heilig, naamlik: priesters, leviete, gewone Israeliete, bekeerdes tot die Jodendom, bevryde slawe, priesters wat geskors is, tempelslawe, kinders uit sondige verhoudings en diegene wat deur andere ontman is. Is die verwysing na die priesters en leviete in “Kelim” ongetwyfeld ’n sinspeling op die heersende situasie in Palestina voor die vernietiging van die Jerusalem in 70 ná Christus toe die tempelkultus nog in swang was

DIE SABBAT AS DIE HEILIGSTE DAG OP DIE JOODSE KALENDER
Jesus en die sabbat
Die Seun van God is groter as die sabbat
Paulus en die sabbatdag
Die lokus van heiligheid verskuif
Galasiërs 4:10-11
Romeine 14:5-6
Kolossense 2:16-23
DIE SONDAG IN DIE NUWE TESTAMENT
Handelinge 20:7-12
Openbaring 1:10
Jesus se opstanding uit die dood
SAMEVATTENDE KONKLUSIES
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.