Abstract

“It is high time that we say something about time!” New Testament perspectives on the last days In this article Mediterranean views on time prevalent during the New Testament period, are discussed. The discussion is preceeded by an overview on apocalyptic thought in early Judaism(s), around the first two centuries BCE. The discussion on Mediterranean views on time is followed by an analysis of New Testament perspectives on the concept of time, as influenced by the impact of the Christ-event on early Christians’ understanding of the past, present and future. Various theological explanations for the delay of the “parousia” by New Testament authors, such as Paul and the authors of 2 Peter and Revelation, also receive attention.

Highlights

  • In this article Mediterranean views on time prevalent during the New Testament period, are discussed

  • M aar dit is veral tydens traumatiese gebeure soos groot natuurrampe, oorloë, die aanwesigheid van uitsonderlike sterrekonstellasies in die hemelruim, en, soos tans, die nadere millenium wenteling, dat belangstelling in die apokaliptiek nuwe hoogtes, selfs ’n tipe massa-histerie bereik

  • Op sy beurt het die Amerikaanse prediker, William M iller, in die 1830’s bereken dat die 2300 dae tussen die ontheiliging en reiniging van die heiligdom waarvan daar in Daniel 8:14 sprake is, letterlik as 2300 jaar opgeneem moet word

Read more

Summary

DIE NUWE TESTAMENT

Blaai mens deur die Nuwe Testament, dan kom jy gou agter dat die denken leefwêreld van die apokaliptiek ’n invloed op die vroeë kerk uitgeoefen het. Nuwe-Testamentiese temas soos die opvatting dat ’n goddelike ingrype uiteindelik ’n einde aan die aktiwiteite van alle teenmagte sal bring; die dualistiese spanning tussen hierdie wêreld en die komende nuwe bedeling; die terugkeer van die Seun van die mens; ensovoorts, dui daarop dat apokaliptiese interpretasies van die werklikheid nie net tot sekere Joodse. Aan die ander kant is apokaliptiese denke nie klakkeloos deur die vroeë kerk oorgeneem nie. Die grootste verskil tussen die voor-Christelike Joodse apokaliptiek en die resepsie daarvan in die Nuwe Testam ent is op kosmologiese vlak te bespeur. Die impak van Christus se optrede het naamlik die aard en inhoud van die eerste Christene se wêreldbeeld, en sodoende ook hulle verstaan van die tyd, grondliggend bepaal. Ten einde ’n Nuwe-Testamentiese beeld van die eindtyd te vorm, is dit noodsaaklik om nou in meer besonderhede by die Nuwe-Testamentiese sieninge van die tyd stil te staan

Die geskiedenis
Die volgorde
JESUS VERANDER DIE AARD VAN DIE TYD PERMANENT
WAT VAN OPENBARING?
Findings
SLOTOPMERKINGS
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.