Abstract

Norms of huidiglik. In Afrikaans, huidiglik is a truly Janus-faced word: it is being used with high frequency in especially spoken language, while at the same time being one of the biggest language pet-peeves of language practitioners (and even ordinary speakers of Afrikaans). When asked why huidiglik should be avoided, these language practitioners and language users often cannot provide any reasoning about it. A comprehensive literature review also reveals that linguists and language practitioners often give contradictory, or even linguistically incorrect reasons for why huidiglik is supposedly not acceptable in (standard) Afrikaans. By comparing a variety of normative grammaticographic sources (such as reference guides and prescriptive grammars), this article shows that: (1) huidiglik originated, on a balance of probability, in the 1970s in the South African Parliament; and (2) apart from stylistic preferences (e.g. that it sounds pretentious, feigned and affectatious), none of the linguistic arguments against huidiglik holds water. In a supplementary article in this issue of the journal it is being illustrated that huidiglik is alive and well in written (Standard) Afrikaans.

Highlights

  • Die woord huidiglik kan met reg ’n tweestertjakkals in die Afrikaanse woordeskat genoem word

  • Aan die een kant is dit ’n woord wat in gesproke Standaardafrikaans ‘steeds in elke derde sin opduik’ (Kapp 2014), maar aan die ander kant word dit dikwels eerste genoem as dié taalverskynsel wat ’n ‘doring in menige se vlees is’ (Luther & Pheiffer 2013)

  • Metterjare het die inskrywing in die HAT grootliks onveranderd gebly, behalwe dat in die jongste uitgawe met die klassifikasie as nieuvorming weggedoen word

Read more

Summary

Norme vir huidiglik

Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online. Die woord huidiglik kan met reg ’n tweestertjakkals in die Afrikaanse woordeskat genoem word. Die eerste opname van huidiglik as lemma in ’n Afrikaanse woordeboek, vind ’n mens in die derde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (Odendal 1994; voortaan HAT, met uitgawenommer in boskrif, ook wanneer verwys word na Luther, Pheiffer & Gouws 2015): hui’dig∙lik bw. Wie is hierdie kundiges waarna die woordeboeke verwys, en wat is hulle argumente teen die gebruik van huidig en huidiglik?; en. In die daaropvolgende afdelings word alle taalkundige argumente wat al oor huidiglik en sy basiswoord huidig (voortaan huidig[lik]) aangevoer is, opgesom en beoordeel. Ten slotte word hierdie gegewens oorweeg om ’n standpunt te formuleer oor die interne norme (d.i. met betrekking tot grammatikaliteit) (Carstens 2018:28) wat tans ten opsigte van huidig(lik) sou kon geld

Open Access
Oudste optekening van huidiglik
Van der Merwe
Grammatikografiese vergelyking
Stellenbosse sterk
Mededingende belange
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.