Abstract
Yet again: Which church accompanied the Great Trek?It is sometimes argued that the Great Trek of 1835-1840 removed its participants from the Cape Colony, under British control, thereby also taking them out of the congregations of the Dutch Reformed Church (DRC) based in the Cape. The argument further goes that the church which accompanied the Great Trek was a church independent of the DRC.In this article, documents and arguments show that the church on the Great Trek was indeed the DRC. This is shown by the name used for the church in transit, by the religious customs of the members of this church, and by the relationships of individuals with DRC congregations in the colony. Congregations outside the Transvaal, which were founded by the Trekkers, had no problems to become part of the DRC Synod of the Cape. Before they left the Cape Colony, some Trekkers were members of congregations of this selfsame DRC Synod.Article text is in Afrikaans
Highlights
It is sometimes argued that the Great Trek of 1835-1840 removed its participants from the Cape Colony, under British control, thereby taking them out of the congregations of the Dutch Reformed Church (DRC) based in the Cape
Congregations outside the Transvaal, which were founded by the Trekkers, had no problems to become part of the DRC Synod of the Cape
Hoewel Erasmus Smit as oud-sendeling van die Londense Sendinggenootskap op 21 Mei 1837 as predikant van die “reizende” kerk bevestig is, het baie Trekkers hom om verskeie redes nie as die “permanente” oplossing vir die leraarspos gesien nie
Summary
Die vraag na watter kerk die kerk op die trekpad of die kerk tydens die Groot Trek[1] van 1835-1840 (Strauss 1994:93)[2] was, hou akademici steeds besig. Hierdie “Umwelt” laat sommige skrywers anders dink oor die kerk op die trekpad as daardie kerk – by die Kaapse Sinode van 1842 is doelbewus en amptelik vir die naam “Nederduitse Gereformeerde Kerk” gekies (Van der Watt 1980:43; vgl Dreyer 1999:83) – wat in die Kaapkolonie agtergebly het. Die tweede rede vir die debat oor watter kerk daar tydens die Groot Trek op die trekpad was, spruit uit die bewering van sommige kerkhistorici dat die Trek “die Voortrekkers buite die struktuur van die kolonie en die kerk geplaas het”. Die name wat Erasmus Smit vir die “reizende” kerk van 1835-1840 gebruik, sowel as die argument van Storm dat die emigrasie van hierdie tyd sy deelnemers buite die grense van die destydse Kaapkolonie en die Ned Geref Kerk geplaas het, maak ’n ondersoek na die vraag na watter kerk die. Die ondersoek gaan oor drie sake wat lig op die probleem kan werp: die naam van die “reizende” kerk, sy gebruike of praktiese kerklike lewe en sy verhouding met gemeentes en die sinode van die Ned Geref Kerk in SuidAfrika (Kaapse Kerk), soos die betrokke kerk homself sedert 1842 amptelik genoem het
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.