Abstract
A theoretical introduction to narrative hermeneutics in theologyThe premise of this article is that narrative hermeneutics as a method of research in theology departs from a dialectical relationship between hermeneutics and the method of interpretation. The article aims to describe and explain narrative as a “way of knowing”. It focuses on the form, content, function and context of myth. Myth is foundational to the lifestories of people and groups. The discussion on narrative theory applies Paul Ricoeur’s concept of the “hermeneutical arch” in narrative hermeneutics. The article concludes with the idea that narrative as a way of knowing is ideological critical and deconstructs dominant socio-cultural narratives. The story of Jesus of Nazareth as the foundational myth of the Christian faith community can function as a contra narrative in order to give meaning to people’s lives in the presence of God in a postmodern world.
Highlights
The premise of this article is that narrative hermeneutics as a method of research in theology departs from a dialectical relationship between hermeneutics and the method of interpretation
In die mens- en sosiale wetenskappe bestudeer die psigologie die gedrag van en interaksie tussen individue, sosiologie dié van groepe en makrososiologie dié van groepe wat in kulturele strukture funksioneer
Op grond van die narratiewe vorm, die kosmogoniese inhoud, die funksie om as model van gedrag te dien, en die rituele konteks waarin die sekulêre hede deur die sakrale verlede gevul word, het daar in moderne diskoerse ’n aantal teorieë ontwikkel om mites eksistensieel te interpreteer
Summary
Waar die kerk staan in die hede en hoe die onsekerhede van die hede ervaar word, het te doen met krisisse in die hede en verlede asook die verwagtings oor die toekoms. Wanneer die situasie van ’n kerk beskryf en die geskiedenis daarvan ondersoek word met die. ’n Teoretiese inleiding tot narratiewe hermeneutiek in die teologie oog op insigte vir die hede en toekoms, word die hulp van dissiplines soos die psigologie, sosiologie, ekonomie en antropologie ingeroep. In die mens- en sosiale wetenskappe bestudeer die psigologie die gedrag van en interaksie tussen individue, sosiologie dié van groepe en makrososiologie (antropologie) (kyk Monaghan & Just 2000:53-74) dié van groepe wat in kulturele strukture funksioneer. Die rede vir hierdie siening is volgens Browning (1996:78) die gebrek aan ’n hermeneutiese verstaan van die taak van beskrywing en historiese ondersoek. Teologie as refleksie op die mens coram Deo neem nie ’n plek in náás, ná of vóór die ander mens- en sosiale wetenskappe as “dissiplinêre diskoerse” aan die hand waarvan die hede, verlede en toekoms van die kerk ondersoek, beskryf en verklaar word nie. Kontranarratief wat kan sin gee aan mense, sodat hulle outentiek in die teenwoordigheid van God kan bestaan
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.