Abstract

Listening to the story of the church: Guidelines from a narrative hermeneutical perspectiveA church as a denominational entity cannot but contemplate where it would like to be in the near future. Reasons for this are the losses of the past, the issues of the present and the uncertainties of the future. In the article this matter is approached from a narrative hermeneutical perspective within the framework of a social constructionist model. The focus is on: collective memories, the different emphases of narratology and narrative hermeneutics, the dialectic between foundational myths and everyday stories of people’s lives, the recollection of memories within a temporal framework, grand narratives and contra narratives, as well as the relationship between fiction and history. The aim of the article is to show how narrative strategy pertains to engaged hermeneutics and enhances self-actualization.

Highlights

  • A church as a denominational entity cannot but contemplate where it would like to be in the near future

  • Hulle wys uit dat die verteller en die hoorder mekaar ontmoet op die drie vlakke van die eksterne narratiewe modus, die interne narratiewe modus en die refleksiewe narratiewe modus (Angus et al 1999:1256)

  • Die vrae wat aan die orde kom, is: “Wat was die gevoelens toe dit gebeur het?” en “Wat is die gevoelens noudat dit vertel word?” Op die vlak van die refleksiewe narratiewe modus koppel die hoorder betekenisse aan sy of haar ervaring in interaksie met die verteller en vertelde karakters in die verhaal

Read more

Summary

INLEIDING

In die Nederduitsch Hervormde Kerk word daar by die geleentheid van die verdere toerusting van predikante in 2003 gefokus op waar die kerk sal staan in 2010. Om te weet wat die karakters se begeerte vir die toekoms is, word die uitwerking van die verlede op die hede in hulle storie geïdentifiseer. Die konstruksionistiese model wil insig verkry in hoe mense hulleself en die wêreld voorstel met behulp van metafore wat aan hulle individuele lewens betekenis toeken. Die sosiaal-konstruksionistiese model fokus op self-verstaan en Luister na die storie van die kerk ontwikkeling binne die sosiale konteks. Om die effek van die verlede op die hede te verstaan, is dit nodig om te luister na die stories van die lidmate van die kerk en om hulle kollektiewe herinneringe te identifiseer. Vir die doel van ’n blik op die Nederduitsch Hervormde Kerk in 2010 is die sosiaal-konstruksionistiese model die aangewese een omdat die klem lê op die verhaal van karakters in interaksie met ander. Om die effek van hulle verlede op die hede te verstaan, behoort geluister word na die stories en die kollektiewe herinneringe van lidmate

KOLLEKTIEWE HERINNERINGE
MITE EN LEWENSTORIES
STORIE EN TYD
KRITIESE TEORIE
GESKIEDENIS EN FIKSIE
SELF-REALISERING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call