Abstract

An evaluation of Pharos Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools and Longman-HAT Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers in an Afrikaans language learning course at university level. Research shows that a well-chosen dictionary is the next best resource after the facilitator to enhance the language learning process. There are currently no monolingual or bilingual learner's dictionaries specifically targeting foreign learners who are learning Afrikaans at a tertiary level. Educators and facilitators must thus compensate by prescribing learner's dictionaries such as Pharos's Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools and Longman-HAT's Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers for these learners . In this article these two dictionaries are being evaluated empirically and qualitatively to determine if there is a need for the composition of a learner's dictionary which specifically targets foreign learners learning Afrikaans at a university level. These specific two learner's dictionaries are being evaluated because they are prescribed for foreign students respectively at, the University of Stellenbosch and the Nelson Mandela Metropolitan University. The degree to which a certain dictionary succeeds in satisfying the lexicographical needs of a specific target group does not only depend on the lexicographer, but also on the target group itself. The current dictionary culture in South Africa is brought to light through reviewing the Curriculum Assessment Policy Statements (CAPS) , which is currently being followed in the South African school system. On this basis, suggestions are made for formal dictionary education at tertiary level which includes general and specific dictionary education .

Highlights

  • KAANS, OUTER TEXTS, DICTIONARY SKILLS, DICTIONARY EDUCATION, CASE STUDIES, DICTIONARY CULTURE, CURRICULUM ASSESSMENT POLICY STATEMENTS (CAPS), DEPARTMENT OF BASIC EDUCATION

  • Die hooffunksies van hierdie tipe woordeboek is teksresepsie in die vreemde taal, teksproduksie in die vreemde taal, 'n bewusmaking van die leksikon van die vreemde taal en 'n bewusmaking van die grammatika van die vreemde taal (Tarp 2004: 223)

  • Daar moet dus gekompenseer word deur woordeboeke soos Pharos se Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools en Longman-HAT se Afrikaans Dictionary and Grammar for English speakers vir nultaalsprekers voor te skryf

Read more

Summary

Gevallestudie

Gevallestudies word al reeds vir dekades lank in wetenskaplike navorsing gebruik. Die waarde van hierdie gebruik van gevallestudies in wetenskaplike navorsing is ook reeds deurentyd bewys. Hierdie "toets" is in die klas deur die studente gedoen as deel van hulle normale klaswerk. T2 is gedoen met behulp van óf Pharos se Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools óf Longman-HAT se Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers. Die doel was dus ook om 'n woordeboek met 'n meer tradisionele struktuur soos Pharos se Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools, wat slegs bestaan uit 'n sentrale lys, te vergelyk met 'n woordeboek wat 'n nuwer benadering het soos Longman-HAT se Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers, wat ook naas die sentrale lys buitetekste bevat waarin 'n wesenlike deel van die relevante leksikografiese data aangebied word. Dit is op 'n implisiete wyse gedoen deur die volgende vrae wat daarop gerig is om die gebruikers se toegang tot die data en die onttrekking van inligting te evalueer. Bestudeer die onderstaande prentjies en voltooi die sinne deur die korrekte voorsetsel (preposition) in te vul Woordeboekartikel Woordeboekartikel Woordeboekartikel Woordeboekartikel Woordeboekartikel Woordeboekartikel Woordeboekartikel

Resultate en bespreking
Troeteldier
Kommentaar vanuit die gebruiker se perspektief
Die woordeboekkultuur in die Suid-Afrikaanse skoolsisteem
Voorstelle vir formele woordeboekonderrig
10. What time is it now on the class horlosie?
Gevolgtrekking

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.