Abstract
Most of the arguments advanced in negative critical reviews of Karel Schoeman’s latest novel Afskeid en vertrek lose their validity if this novel is evaluated as a decadent text. Firstly, the vagueness regarding the apparently contemporary South African state of war depicted in this novel is in accordance with the decadent vision of the world, which is characterized by a fundamental rejection of reality. In Afskeid en vertrek the negation of an intolerable world takes the form of solipsism, acting and masquerade in an artificial and aestheticised existence, deviation from conventional heterosexual relationships and especially an escape in language. Secondly, critical remarks on the absence of a dynamic development of plot can be invalidated on the grounds that the static character of the novel and the use of images or "static portraits which interrupt the flow of narrative by halting visions" (Nalbantian, 1983:123) are typical stylistic traits of decadent literature.
Highlights
In vergelyking met 'n A nder land is Schoeman se nuutste roman, A fskeid en vertrek (1990), met sy fokus op 'n oorlogsgeteisterde Suid-Afrika verrassend aktueel, selfs gruwelik relevant
Ten spyte van talle toespelings op die tydgenootlike Suid-Afrika is daar egter verskeie aanduidings dat A fskeid en vertrek nie primêr as ‘betrokke literatuur’ beoordeel moet word nie
Dit is w eer eens Pierrot (1981: 51) wat op hierdie kenm erkende tw eespalt in die dekadente karakter wys, "one experiencing with great intensity, and even pain, all the impressions life has to offer, the other, lucid and disillusioned, coldly observing and judging them"
Summary
In vergelyking met 'n A nder land is Schoeman se nuutste roman, A fskeid en vertrek (1990), met sy fokus op 'n oorlogsgeteisterde Suid-Afrika verrassend aktueel, selfs gruwelik relevant. Baie van die kritiek wat op sowel tematiese as strukturele vlak téén A fskeid en vertrek uitgespreek is, kan dan ook w eerlê w ord indien hierdie roman as 'n dekadente teks gelees word. T erw yl die aksent in 'nAnder land in so 'n m ate fokus op V ersluis, 'n N ederlander w at om gesondheidsredes na Bloem fontein kom en wesentlik niks met die 19deeeuse politieke w oelinge in die twee republieke te m ake het nie, is A driaan as Suid-Afrikaner en Afrikaanse digter en sentrale karakter nie sterk genoeg om die ontkenning van die aktualiteit te regverdig nie. Tog is so 'n ontkenning van die aktualiteit volkome in ooreenstem ming met Pierrot (1981:239) se beskrywing van die "decadent vision o f the world. Die Kaapstad w at te voorskyn tree uit die digter Adriaan se belewenis daarvan in die eerste w in ter van die ‘o o rlo g ’, ... w esenlik 'n p rojeksie (is) van die eie ‘sp le en ’, die eie m elancholie op 'n stad w at volop ‘objective co rre lativ es’, volop beeld-m ateriaal vir hierdie g em oedstoestand bied lyk in die lig van hierdie interpretasie glad nie vergesog nie
Published Version (Free)
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have