Abstract
A tolerant treatment of church order and the law of usance: This article discusses the recent decline of church polity in the Netherdutch Reformed Church which is obvious in different areas of the Church with special reference to the liturgy practised in sermons of some congregations. This decline is also observed in other churches in South Africa and abroad. The article is a reaction to the reason for this situation and indicates that it should not be found in a collegialistic concept of church, but rather due to congregationalism or independentism in modern form. The article’s viewpoint is that the above-mentioned church polity decline is a result of the fact that church order is not valued as an order with a Scriptural and therefore an ecclesiological basis.
Highlights
Gesien vanuit die verskillende teologiese vakgebiede wat tradisioneel in teologiese fakulteite aangebied word, kan die bewering gemaak word dat kerkreg nie soveel belangstelling geniet soos byvoorbeeld die Bybelwetenskappe nie
Die siening is veral op liturgiese gebied in die Kerk waarneembaar in die sin dat soms redelik sterk afgewyk word van die kerkordelike verwagting soos geformuleer in Ordereël 5.3.1 dat die liturgie die eenheid van die Kerk dien en die identiteit en etos van die Kerk bevorder (Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika [NHKA] 2016:69)
Dat toegespitste studie in kerkreg nog nooit wye belangstelling geniet het nie is gemeengoed, maar is dit ook aanvaarbaar dat die kerkorde, asook kerkordelike maatreëls wat driejaarliks tydens die Algemene Kerkvergadering vasgestel word, klaarblyklik nie noodwendig meer rigtinggewend in die Kerk is nie?
Summary
Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online. This article discusses the recent decline of church polity in the Netherdutch Reformed Church which is obvious in different areas of the Church with special reference to the liturgy practised in sermons of some congregations. This decline is observed in other churches in South Africa and abroad. Beoordeel vanuit die gemeentelike praktyk egter, vorm kerkreg in sy wydste verband, eintlik deel van die kerklike lewe sonder dat dit sodanig waardeer word. Tog bestaan die gewaarwording dat kerkreg in die meer onlangse verlede minder aandag geniet en dat ampsdraers en vergaderings van die ampte, nie uitsonderlik rekening hou met kerkordelike formulerings soos dit in die kerkorde teruggevind word nie. Dat dit nie net in die eie kerk bestaan nie is duidelik uit die opmerkings van Koffeman (2009:10) in Nederland en Smit (2018) in Potchefstroom
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.