Abstract
Karl Heim’s understanding of ‘space’ in the debate between theology and natural sciences This article gives a brief synopsis of Karl Heim’s understanding of space in terms of its present and past spheres and the overarching metapolar sphere of God where all dichotomies are being resolved. The rather clas-sical booklet of Edwin Abbott, ‘Flatland’, is used as an introduction to indicate the importance of understanding reality in terms of dimensions and the expanding thereof. It makes sense to consider this as a point on the agenda in the dialogue between theology and natural sciences. The author points out thatHeim’s concept of space finds its way both in phi-losophy and theology inter alia in the works of Deleuze and Kasper re-spectively.
Highlights
This article gives a brief synopsis of Karl Heim’s understanding of space in terms of its present and past spheres and the overarching metapolar sphere of God where all dichotomies are being resolved
In ‘n klassieke boekie, Flatland, wat sy tyd ver vooruit was, daag die outeur, Edwin A Abbott ([1884] 1998), onderwyser en predikant in die Cambridge tradisie, sy leser uit om die werklikheid nie alleen in terme van drie dimensies te verstaan nie, maar polidimensioneel
Word daar oorgegaan in ‘n meerdere dimensie en word die voorwerp dus onkenbaar vir die laere dimensie
Summary
In ‘n klassieke boekie, Flatland, wat sy tyd ver vooruit was, daag die outeur, Edwin A Abbott ([1884] 1998), onderwyser en predikant in die Cambridge tradisie, sy leser uit om die werklikheid nie alleen in terme van drie dimensies te verstaan nie, maar polidimensioneel. Die boek het as oriënteringspunt ‘n tweedimensionele wêreld met inwoners wat weier om die derde dimensie te erken of selfs net te bedink. Tyd is nie bloot ‘n additief in die werklikheidsverstaan soos nog ‘n plank bo-op ‘n ander nie, maar is sodanig geïntegreer met driedimensionele bestaan dat dit ruimtelik kan verander as gevolg van beide gravitasie én die posisie van die waarnemer. Die artikel vergelyk dan tyd-ruimte as die hipotetiese vierde dimensie soos wat ‘n platvlak na ‘n kubus toe kan verander. ‘n Sfeer, byvoorbeeld, sal in tweedimensionaliteit bloot as ‘n sirkel waargeneem word – eers net as ‘n punt, dan groter en groter tot sy volle grootte, en dan weer kleiner en kleiner tot slegs ‘n enkelpunt. Kan die kubus nie ook met sy agt hoeke skuif na 'n vierde dimensie met sestien hoeke nie? Dit bevat vir Heim die moontlikheid om hiermee die ontologiese brug tussen geloof en rede te span
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.