Abstract

Jesus without Christ or Christ without Jesus? Material concerning the so-called “historical Jesus” is widely discussed today. Time and again this discussion has led to a diminishing emphasis on faith in the living Lord Jesus Christ in heaven. The investigation of the life of Jesus has often resulted in isolating the historical Jesus of Nazareth from that which is preached about Christ as God’s Messiah. This article positions the current Jesus research within the frame of its historical development. It becomes clear that the results of contemporary research can be traced back to historical-critical research of more than two centuries, as a result of which the diversity of images of Jesus has grown exceedingly. The consequences and inadequacies of such Jesus research are indicated. This article suggests that a valid hermeneutical key for historical research should be taken from the Bible itself. Furthermore, it is argued that the investigation of the earthly life of Jesus can never be isolated from his life and work as Messiah of God as described in the Gospels.

Highlights

  • Gegewens oor die sogenaamde “historiese Jesus” word vandag druk bespreek

  • Daarbenewens word beredeneer dat die ondersoek van die aardse lewe van Jesus nooit geïsoleer kan word van sy lewe en werk as die Messias van God soos wat in die Evangelies beskryf word nie

  • Hulle vertrekpunt is om vas te stel wat histories kan geld en wat met voldoende waarskynlikheid met die middele van algemene historiese ondersoek vasgestel en geverifieer kan word

Read more

Summary

Inleiding

Die hernude vraag na die betekenis van Jesus is ’n merkwaardige en heel omvangryke verskynsel in die teenswoordige Nuwe-Testamentiese teologie. Dit lei tot ’n skeiding tussen die historiese Jesus van Nasaret en die verkondigde Christus van die Bybel. ’n Mens kan dit ook die gesagsvraag noem: deur wie of wat laat ’n mens hom voorsê, wie se gesag is aanvaarbaar Die Nuwe Testament word dikwels getakseer asof dit bloot menslike tradisies en interpretasies is van die optrede van Jesus van Nasaret, ’n Jood wat voor sy kruisiging ’n besondere indruk op sy volgelinge gelaat het. ’n Skeiding en verwydering vind plaas tussen die historiese Jesus van Nasaret en dit wat oor Christus verkondig is en sy neerslag gevind het in die Nuwe-Testamentiese geskrifte Sommige navorsers gebruik dan die gerekonstrueerde sogenaamde historiese waarheid as norm om die religieuse waarhede van die Bybel (en kerklike tradisies) mee te beoordeel. Ook ander bronne word gebruik om by die historiese waarheid uit te kom. Ten slotte word aangevoer dat die unieke aard van die Bybel erken moet word in Jesus-navorsing

Historiese verloop van die Jesus- en Christus-navorsing
Die eerste stadium van die kritiese vraag na Jesus
Die tweede stadium van die kritiese vraag na Jesus
Hernude kritiese vraag na Jesus
Wêreldbeeld en Jesusbeeld
Visie op die Bybel
Christologie
Opstanding
Op soek na ’n geskikte sleutel
Rasionalistiese wêreldbeeld?
Antropologiese Christologie?
Johannese kerugma?
Die unieke aard van die Bybel
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.