Abstract

Na dekades van (sosio)linguistiese marginalisering het Swart Suid-Afrikaanse Engels (SSAE) uiteindelik die nodige aandag begin kry. Tersaaklike navorsing het begin om die tot dusver lee gapings te vul, maar daar moet nog meer gebeur. In die lig van diefeit dat 'n belangrike deel van 'n varieteit se beskrywing bestaan uit hoe dit waargeneem en geevalueer word in verskillende omgewings, behoort toekomstige navorsing oor SSAE navorsing oor wat taalhoudings genoem kan word, in te sluit. Dit is die doel van hierdie artikel om die teoretiese en metodologiese basis wat nodig vir is sosio- en etnolinguistiese studies van SSAE te voorsien. Dit word gedoen deur diefaktore wat taalhoudingsnavorsing voor te hou en te bespreek hoe hulle in ag geneem behoort te word in individuele studies.

Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call