Abstract

Ascension Day and faith formation in the school context: A Ritual-liturgical explorationThe main aim of this article is to consider the value of special liturgical services in facilitating faith formation in children. Ideally liturgical rituals should be developed and performed in such a way as to recognise, respect and involve the full spectrum of human nature. This article focuses on 1 of 10 strategic recommendations developed from empirical qualitative research in the school context. The article closes with the pragmatic task by way of a proposal on the holistic design and use of liturgical rituals in the school context to deepen its potential in stimulating and facilitating faith formation in children.

Highlights

  • Navorsing deur Nel & Van der Westhuizen (2015:191) wat in 2014 onder 16 tot 35 jarige wit Afrikaanssprekendes gedoen is, het bevind dat 70% van die deelnemers hul skool se geloofsaktiwiteite bywoon of bygewoon het

  • Outeur (2013:106–107) meen dat rituele in die skoolkonteks heelwat ooreenkomste met dié van die klassieke kerklike modelle toon

  • Dit is wenslik dat liturgiese rituele gebruik word om in hierdie behoe es te voorsien (Scazzero 2014:18; Fowler & Dell 2006:36; Wepener & Van der Merwe 2009:205)

Read more

Summary

Agtergrond

Navorsing deur Nel & Van der Westhuizen (reds.) (2015:191) wat in 2014 onder 16 tot 35 jarige wit Afrikaanssprekendes gedoen is, het bevind dat 70% van die deelnemers hul skool se geloofsaktiwiteite bywoon of bygewoon het. Die a eiding kan dus gemaak word dat blootstelling aan geloofsvormende stimuli vir dié kinders van groot waarde is. Verdere navorsing oor die skoolkonteks en die wyse waarop liturgiese rituele ’n verdieping in geloofsvorming kan meebring, sal ’n waardevolle bydrae tot die veld wees. Hierdie navorsing het gefokus op die leemte m.b.t. die rol wat liturgiese rituele in geloofsvorming van kinders in die skoolkonteks speel. Ten tye van die nalisering van hierdie navorsing, was daar nie beduidende navorsing oor dié onderwerp in die Suid-Afrikaans konteks gedoen nie

Die doel van die navorsing
Watter liturgiese rituele is reeds in die skoolkonteks teenwoordig?
Metodiek
Hemelvaartdiens as ’n spesiale liturgiese geleentheid
Slotsom: ritueel-liturgiese roetemerkers met die oog op geloofsvorming
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call