Abstract

This study discusses the impact of ‘Victorian haemophilia’ on the royal houses of Europe during the 19th and 20th centuries. Haemophilia as a molecular defect is explained and the clinical picture of the condition is indicated. Applicable therapeutic interventions also receive attention. Next, an historical review is provided of how ‘Victorian haemophilia’ spread from Queen Victoria (British monarch, 1837–1901) via some of her daughters to other members of the British royal family and also to the royal houses of Germany, Russia and Spain. Eleven confirmed cases of haemophilia amongst the descendants of Queen Victoria are mentioned, as well as three other possible cases. The effect of haemophilia on the course of history is also investigated.

Highlights

  • Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online

  • Verder bestaan die moontlikheid dat die oudste dogter, Victoria, ook ’n draer was en dat haar twee jongste seuns kort na geboorte aan komplikasies van hemofilie oorlede is (Green 1969:304)

  • Alice, is getroud met die latere hertog van Athlone en bring ’n hemofilievrye dogter in die wêreld, sowel as twee seuns wat aan hemofilie ly

Read more

Summary

Hemofilie onder die nasate van koningin Victoria

Affiliations: 1Department of Classical and Near Eastern Studies, University of the Free State, South Africa. Hierdie studie bespreek die uitwerking van die sogenaamde Victoriaanse hemofilie op Europese koningshuise gedurende die negentiende en twintigste eeu. Dan word ’n historiese oorsig verskaf van die verspreiding van Victoriaanse hemofilie vanaf koningin Victoria (Britse monarg, 1837–1901) via sommige van haar dogters na ander lede van die Britse koningshuis en ook na die Duitse, Russiese en Spaanse koningshuise. Elf bevestigde gevalle van hemofilie onder lede van koningin Victoria se nageslag word vermeld, asook drie ander moontlike gevalle van die siekte. Haemophilia amongst the descendants of Queen Victoria. ’n Uitbreek van die oorerflike bloedingsiekte hemofilie in die middel van die negentiende eeu kan teruggespeur word na koningin Victoria (1819–1901).

Molekulêre defek
Kliniese beeld
Verspreiding van Victoriaanse hemofilie
Victoria en die Britse koningshuis
Die Duitse koningshuis
Die Russiese koningshuis
Die Spaanse koningshuis
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call