Abstract

Greco-Roman apocalypticism and the Christian kerygmaThis study aims to show that the idea of the kingdom of God can be viewed as an apocalyptic alternative to the Pax Romana. The apocalyptic thinking of the Roman Empire had a profound influence on the kerygma of Jesus and his followers. Therefore, the kingdom of God came to replace the Pax Romana and this replacement took form in the kerygma of Jesus Christ. It is the view expressed in this study that the Christian view of the kingdom as a present-day reality derived from the apocalyptic idea of the Roman Empire as an existing utopia.

Highlights

  • This study aims to show that the idea of the kingdom of God can be viewed as an apocalyptic alternative to the Pax Romana

  • Apokaliptiek verteenwoordig ten beste ’n reïnterpretasie van die verlede en hede in die lig van ’n nuwe toekoms

  • Sulke gedrag het die outoriteit van die politieke mag bevraagteken en dit was ’n bedreiging vir die sosiale norme, die kulturele tradisies en die voortbestaan van die Romeinse Ryk (Crossan 1998:236)

Read more

Summary

INLEIDING

Apokaliptiek is ’n term wat verskillende verwagtings by mense na vore bring. Hierdie verwagtings mond uit in gedagtes soos die vervanging van hierdie wêreld met ’n ander een. Dit vind ons by die gedagte van die koninkryk van God as ’n komende, transendente realiteit. Onlangse navorsing stel dit ook dat die voorstelling van die koninkryk van God in die Nuwe Testament as ’n apokaliptiese alternatief teenoor die Pax Romana-idee van die Romeinse keisers gedurende die vroeg-Christelike periode staan. Ek wil in hierdie studie probeer aantoon dat die koninkryk van God ’n begrip in die Nuwe Testament is wat verstaan kan word teen die agtergrond van die Pax Romana as ’n apokaliptiese begrip. Die apokaliptiese denke van die Romeinse politieke sisteem het ’n beduidende invloed gehad. Grieks-Romeinse apokaliptiek en die Christelike kerugma op die kerugma van Jesus en sy volgelinge. Die boodskap van Jesus vind dus neerslag in die apokaliptiese denke van die eerste-eeuse wêreld

DIMENSIES VAN APOKALIPTIEK
PAX ROMANA
KONINKRYK VAN GOD
DIE KERUGMA VAN JESUS
BEVINDING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call