Abstract

The study was conducted to gain insight into the pegagogical approaches and practices of physical science teachers who used cultural and indigenous knowledge in some way in semirural schools. All the schools were situated in environments with a low socioeconomic index and none of the schools had a science laboratory or equipment available for teaching physical science. The theoretical frame emanates from constructs as described in cultural border-crossing and culturally relevant pedagogy. Four cases were identified and the narrative data analysed, using the Banks Topology which describes four levels of indigenous knowledge integration. The implication of the four categorised cases is that they may be critically unpacked during the professional development and preservice preparation of teachers who have to teach physical science to multicultural learners.

Highlights

  • Read online: Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online

  • Die metode vir die seleksie van die vier respondente wat as gevalle dien in hierdie navorsing was ’n omvattende proses en word vervolgens verduidelik

  • Alhoewel die vier onderwysers reeds vrywillig toegestem het om aan die oorspronklike primêre projek deel te neem, is toestemming weer gevra om die inheemse kennisaspek van hul onderrigpraktyk wat na vore gekom het tydens die dokumentanalise verder te bestudeer

Read more

Summary

Oorspronklike Navorsing

Relevante onderrig van fisiese wetenskappe: Benutting van kulturele en inheemse kennisbronne in semilandelike skoolkontekste. ’n Studie is geloods om insig te verkry in die onderrigbenaderings en -praktyke van onderwysers in die fisiese wetenskappe wat kulturele en inheemse kennisbronne op een of ander wyse benut wanneer hulle die vak in semilandelike skole onderrig. Die inleiding tot die spesiale uitgawe meld dat kultuur as konstruk reeds die afgelope 20 jaar as relevant geag word in wetenskapkurrikula, maar dat dit na ’n volgende vlak geneem behoort te word waar IKS as ’n meganisme kan dien wat ’n sosiaalverantwoordbare leerervaring vir alle leerders in wetenskap bied (Maulucci 2013). Die doel van die studie was om insig te verkry in die onderrigbenaderings en onderrigpraktyke van onderwysers in die fisiese wetenskappe wat kulturele en inheemse kennisbronne op een of ander wyse benut wanneer hulle onderwys gee in minderbevooregte skole in semilandelike gebiede. Die konstruktiwistiese leerteorie stel dat diepgaande leer die effektiefste plaasvind wanneer ’n leerder nuwe insigte en kennis bou op bestaande idees en ervaringe en dat ’n onderwyser nie leerders se voorkennis kan ignoreer wanneer leergeleenthede ontwerp word nie (Ausubel 1968)

Kultuurrelevante pedagogiek in fisiese wetenskap
Riglyne vir onderwysers
Seleksie van die vier gevallestudies
Data insameling
Narratiewe as databron
Implikasies vir professionele ontwikkeling en sosiale regverdigheid
Kulturele buitestaander
Bydrae tot kennisbenadering
Mededingende belange
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call