Abstract

The use of electromagnetic models is very expedient when railway track circuits are designed or when their operation is being studied. These electromagnetic models include models for performance analysis of the different types of track circuits as well as models used to study the effect of electromagnetic interference. Before these models can produce useful results they all require accurate input parameters. These parameters include the transmission line parameters of the track and the traction current distribution along the length of the track. Models that have been developed for these parameters are presented in this paper, together with an overview of the available track circuit models.

Highlights

  • AGTERGRONDDie doel hiervan is om die huidige roetes, met die verskillende samestellings van die treine, optimaal te kan benut, sonderom die veiligheid van bewegings te bei'nvlocd

  • The use o f electromagnetic models is very expedient when railw ay track circuits are designed or when their operation is being studied

  • Die spoorstroombaan is ecn van die primerc insette na die sinjaalslelsel en die betroubare werking hiervan is essensieel vir die veilige en doeltreffende bcheer van verkeer

Read more

Summary

AGTERGROND

Die doel hiervan is om die huidige roetes, met die verskillende samestellings van die treine, optimaal te kan benut, sonderom die veiligheid van bewegings te bei'nvlocd. Aangesien enige van hierdie stelsels altyd in die omgewing van die trekkragstelsel sal funksioneer, is dit noodsaaklik dat betroubare modelle beskikbaar sal wees om die elektromagne­ tiese versoenbaarheid van die stelsels mee te voorspel en te evalueer. Hierdie noodsaaklikheid word verdcr aangehelp deur die vinnige vordering op die gebied van drywingselektronika, en veral die toepassings hiervan in lokomotiewe. Die spoorstroombaan (treindetcksie) is ecn van die primerc insette na die sinjaalslelsel en die betroubare werking hiervan is essensieel vir die veilige en doeltreffende bcheer van verkeer. Modelle vir die bestudering van die spoorstroombaan en die bepaling van die elektromagnetiese limiete waarbinne dit nog veiiig kan funksioneer, is dus van kardinale belang

MODELLEV IR D IE SPOORSTROOMBAAN
Interne impedansie
IMPEDANSIE VAN DIE SPOOR
Meting van die interne impedansie
Eksterne impedansie van die spoor
Admittansie van die spoorbaan
Kontrolering van die modelle vir die impedansies van die spoorbaan
MODFXLER IN G VAN D IE IM PEDANS IE S IN D IE TREKKRA ÍÍS TELSEL
F IG U U R 13
F IG U U R 17
Slelselim pedansies
Berekening van die stroomverspreiding
MODELLE VIR DIE SPOORSTROOMBAAN
Numeriese model met behulp van transmissiematrikse
Spoorstroombaansteuringsinodel
TOEPASS IN GVANDIEMODELLE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.