Abstract

In 50 different instances in the Gospels and Acts confessions about Jesus are expressed. A synopsis of these confessions indicates that these confessions reflect on the question about who Jesus really is. Furthermore it is revealed that the contents of these confessions ultimately represent only three basic confessions about Jesus:(1) Jesus is the Christ, (2) Jesus is the Son of God, and (3) Jesus is the Lord. These basic confessions are augmented by three other more detailed confes­sions, in which Jesus is confessed to be (4) God Himself, (5) our Saviour, and (6) the Judge of the living and the dead. It is maintained that the Gospels and Acts state that God, through his Spirit and his Word, gave these truths about Jesus to his Church to confess. That these truths are indeed confessed by the Church, is evident from a survey of the Apostles' Creed, the Nicene Creed and the Athanasian Creed, as well as the Belgic Confession, the Heidelberg Catechism and the Canons of Dordt.

Highlights

  • In 50 different instances in the Gospels and Acts confessions about Jesus are expressed

  • A synopsis o f these confessions indicates that these confessions reflect on the question about who Jesus really is

  • It is revealed that the contents o f these confessions represent only three basic confessions about Jesus: (I) Jesus is the Christ, (2) Jesus is the Son o f God, and (3) Jesus is the Lord

Read more

Summary

Problccmstclling en aktualiteit

In die Nuwe Testament is daar sprake van verskillende vorme van belydenisse wat bely word (Van Rensburg, 1991:160-166). Leksikograwe is dit eens dat die uitdrukking belydenis in (aangaande) iemand oor die algemeen daarna verwys dat iemand erken word vir wie of wat hy is Uit die literatuur blyk dit egter dat daar nie eenstemmigheid onder NuweTestamentici bestaan oor wat presies die inhoud, die aard en die oorsprong van die belydenisse aangaande Jesus is nie. Dit is ook duidelik dat die beskouing oor die inhoud, aard en oorsprong van die belydenisse (aangaande Jesus) van groot belang is vir die siening oor die verhouding tussen belydenis, die geloof en die belydenisskrifte Die doel van hierdie artikel is om aan te dui wat die inhoud, aard en oorsprong van die belydenis aangaande Jesus is soos dit in die Nuwe Testament voorkom. Die vroeë belydenisse aangaande Jesus die inhoud van die belydenis; die oorsprong van die belydenis; die verhouding van die belydenis tot die geloof; die verhouding van die belydenis tot die belydenisskrifte

DIEVOORKOMSVANBELYDEN IS S E IN DIEEVANGEL IE SENHANDEL IN G E
Geïmpliseerde bclydcnisse
D IE AARDV AN D IE B E LYDEN IS IN JESUS
Die belydenis as ’n erkenning
Die belydenis as verkondiging
33 Die belydenis as ’n getuienis
Formuleringe van die belydenis
43 Kernbelydenisse
D IE VERHOUD IN G TUSSEN D IE JESUS-BELYDENIS EN GELOOF
DIEVERHOUDINGTUSSENDIEJESUS - BELYDEN IS ENDIE BELYDENISSKRIFTE
GEVOLGTREKK IN G
BIBLIOCJRAM E

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.