Abstract

In this paper the use of the Old Testament in the Heidelberg Catechism, the Belgic Confession and the Canons of Dordt is explored against the background of its use in the time of the Reformation. The most important trends are defined, namely a tendency to actualize, rarely to spiritualize, the interpretation and even quotation of the Old Testament through the New Testament and the use of texts from the Old Testament as dicta probantia (as proof texts). The relation between the Messianic interpretations of Ihe Old Testament in the confessions and the approach of the New Testament is made clear.

Highlights

  • In hierdie artikel word die gebruik van die Ou T estam ent in die drie belydenisskrifte h erm e n eu ties b eo o rd eel

  • In this paper ihe use o f the O ld Testam ent in the Heidelberg Catechism, the Belgic Confession and the C aiw ns o f D ordt is explored against the background o f its use in the tim e o f the Reformation

  • D aarvoor is dit in die eerste plek nodig datda ar 'n kort aanduiding gegee word van die wyse w aarop die O u T estam ent in reform atoriese krin gegeb ru ik is in die tyd toe die b e ly d e n issk rifte o n ts ta a n het

Read more

Summary

I N liilD I N G

In hierdie artikel word die gebruik van die Ou T estam ent in die drie belydenisskrifte (die H eideibergse K ategism us, die N ederlandse G eloofsbelydenis en die D ordtse l.e e rre ë ls ’) h erm e n eu ties b eo o rd eel. Die gebruik van die Ou T estam ent in die R eform asie kan nie verstaan word los van die bodem w aaruit - en dikw els w aarteen - dit o n staan het nie. In die bespreking van die H ervorm ers se gebruik van die O u T estam ent m oet daarm ee rekening gehou w ord dat bulle in bulle in te rp reta sie g rootliks beinvloed is deur diegene teen wie en die leerstellings w aarteen hulle bulle gerig bet. Die bantering van die Skrif voor die Aufklarung kan as voorkrities bestem pel word, m aar dit beteken nog nie dat die Skrifgebruik d aarn a in kritiese kringe g e k en m erk is d e u r ’n e rk en n in g van d ie eie v o o rv e ro n d e rste llin g s nie. In d ie A frikaan.se v e rta lin g is d ie aanha lin g nie kursief nie, terwyl dit in die o u ten tiek e N ederiandse teks wel kursief is

D ie H eideibergse Kategism us
Die I3ordLse leerreëls
A ktualisering
V ergeesteliking
Tipiesc bewysteksaanhaling
Indirekte afleidings uit tekste
Die verhouding tussen die T estam ente in die belydenisskrifte
A anhaling v an d ie O u T esta m en t via die Nuw e T esta m en t
M essiaanse interpretasie van die O u T estam ent
B IB UOGRAF IE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.