Abstract

Psalms 42 and 43 form a unity and can be regarded as one song containing elements of lament as well as of praise. Thus, however contradictory, lament and praise are integrated in a unity as both elements have a common ground, namely a specific relation between God and his people. As is customary in most other songs of lament it is not stated clearly what the relation is. Most commentators of this song do not offer more than a statement of the relation in general terms. This fact may relate to the recent trend to date the covenant in the exilic or post-exilic period, a trend which has come to the fore especially since the study of Perlitt (1969) about the covenant in the Old Testament. In this article an attempt is made to indicate that there is a covenantal relation underlying Psalm 42 and 43, a covenantal relation which is not institutionally or formally dominated and which is not only group-orientated but also strongly individual-orientated.

Highlights

  • Psalms 42 and 43 form a unity and can be regarded as one son^ containing elements o f lament as well as o f praise

  • In die eerste strofe stel die digter sy heimwee na G od, in die tw eede strofe verklaar hy sy terneergedruktheid en in die derde strofe rig hy pleitredes tot G od

  • G erstenberger (1991:179,182) beskou die lied as deel van die aanbidding in die sinagoge in die Persiese tyd, ’n lied in ooreenstem m ing met die algem ene gevoei van onsekerheid en hoop van die Jode wat gely het onder die magtige, politeistiese en minagtende gemeenskap

Read more

Summary

INLEIDING

Psalm 42 en 43 vorm ’n eenheid en kan as een lied gereken word: dié lied bevat diepe klag en sterk lofbetuiging. Ook word dit duidelik dal hoe teenstellend klag en to/ook al is, die klag en lof hier saam ’n een h eid vorm om dat hulle dieselfde grond het, naam lik ’n b epaalde verhouding van G od m et sy volk. In hierdie artikel word gepoog om aan te dui dat daar ’n verbondsverhouding ten grondslag van Psalm 42 en 43 lê, ’n verbondsverhouding wat nie dominant institusioneel of formeel is nie, en ook nie alleen groepsgerig is nie, maar ook ’n sterk individuele gerigtheid het. Die volgende punte sal bespreek word: die aard en eenheid van hierdie lied; die bevraagtekening van die digter se geloof in die lewende G od deur hom beantwoord. In die Skriflig 27(1) 1993:109-122 m et "gedenk" (zkr) (eerste strofe); die deu rb reek van die liesed van Jahw e in verbinding met die digter se "gedenk" (tweede strofe); G od se lig en sy trou as die oplossing (derde strofe); samevatting en gevolgtrekking

D IE A ARD EN EEN H EID VAN PSALM 42 EN 43
G O D SE LIG EN SY T R O U AS D IE OPLOSSING
SAMEVATTING EN G EV OLG TREKK IN G
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call