Abstract

Although by 1910 half of the staff of the “Kaapsche Kerk” in Nyasaland was female, their stories have scarcely been told. To give these women a voice, the author utilises two main sources: the newly retrieved personal diaries of Reverend Andrew George Murray who arrived in 1901 in Nyasaland. Albeit written from a male perspective, the detailed diary-descriptions of the missionary work give an interesting depiction of the role and contribution of the female missionaries. This source is substantiated by the letters of Bessie Horne, who married eerwaarde TCB Vlok in May 1894, travelled to and lived with him at Livlezi until her death in April 1896. Her letters reflect her ruminations during those few fever-ridden months. Corroborated by speeches, papers, letters, and “witnesses” written by various educators and female missionaries at the time, the story of preparation, hardship and challenge, barrenness and “wildness”, unfolds.

Highlights

  • In 1997 skryf Isabel Phiri ter inleiding tot haar artikel oor Doing in Community die volgende: eology

  • Soortgelyk skryf ’n onbekende sendeling in die begin van die vorige eeu met betrekking tot die stil stem van die vroue in die sending: De wereld hoort genoeg van ons – van onzen arbeid, van onze moeilijkheden, van onzen misslagen, van onzen welgeslaagde ondernemingen; maar heel weinig van degenen die ons lot deelen, – die, hoewel aan meer ongerief blootgesteld, met meer lijdsaamheid dat ongerief weten te ontmoeten, en hoewel zwaarder beproefd veel meer zegen hebben genoten.[5]

  • Teen die einde van die negentiende eeu het hierdie passie vir binne en buitelandse sendingwerk, asook ’n fokus op die werwing en opleiding van jongmense om as sendelinge gestuur te word na veral ‘‘...Bechuanaland, Mashonaland en Nyasaland”, redelik wyd voorgekom in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika.[37]

Read more

Summary

Inleiding

In 1997 skryf Isabel Phiri ter inleiding tot haar artikel oor Doing in Community die volgende: eology. 13 Bessie Vlok (néé Horne) was die eerste eggenoot van eerwaarde TCB Vlok en het na hulle huwelik (Mei 1895) saam met hom na Livlezi, Njassaland (Junie 1895) vertrek. ’n Tweede, relatief onbekende bron, is die briewe wat die jong Bessie Vlok geskryf het tussen Junie 1895 en April 1896.20 Laastens word daar gebruik gemaak van ’n aantal eerstehandse “getuienisse” van dames in die sending,[21] asook toesprake en briewe geskryf deur eertydse opleiers soos Anna M Cummings, Abby P Ferguson en Annie M Wells.[22] Gebaseer op ’n ontleding van die “stories” vervat in dié primêre bronne word daar gepoog om van die sendingvroue by name te identi seer en ’n stem te gee. Aan die hand van die “direkte getuienisse uit die veld”[23] word daar besin oor die vroue se insette en bydraes tot die kerk se sendingaksies. Daar word oorsigtelik besin oor die rol en bydraes van die vroue in die sending gedurende die afgebakende tydperk, 1890–1910

Die bronne en die skrywers
Uitstuurkonteks
Vroëe opleidingskonteks
Impak van die leiers gure se sending-ingesteldheid
73 KS 2513
Eienskappe en sosio-ekonomiese milieu van die eerste uitgestuurde vroue
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.