Abstract

The role of the ministers Of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika during the Anglo-Boer War (1899-1902). This article indicates that the ministers of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) played a consolidating role during the various phases of the Anglo-Boer War (1899-1902). The course of the war brought about a diferentiation of this role. The preaching of the gospel and the rendering of ambulance services were typical ofthe first phase ofthe war. The Concentration and Prisoner of war camps, brought about by the "scorched earth policy", introduced new aspects to the role of the ministers. Their support of Boer victims and polemics against the British authorities emphasised the unity between the NHKA and the Boer Republics.

Highlights

  • This IIrticle i1uIlcIItes thllt the lllinisters 01 the Neden:luitsch Hervomule Kerk WIll Afri/uI (NHKA) pltlyed II C611S01idldlllg role dllri11g the wuiollS phtlSt!S of the Allglo-Boer WIU' (1899-1902)

  • Ds Goddefroy was deurlopend by die stellinglaygsfase aan die Natalse front betrokke en het ookdie lotgevalle van krygsgevangenes in die vreemde gedeel, terwyl ds van Belkum in 'n mindere mate by die, stellinglaygsfase aan die wesfront betrokke was, maar getuie van die konsentrasiekamplewe in Merebank was

  • Van Godsbesidciking is by ook by Colenso getuie, maar toe bet die oorlog 'n ander wending geneem

Read more

Summary

INLEIDING

Paul Kroger se uitspraak: "Ook op staat/amdig gebied belyd ik de eeuwige beginselen van Gods Woord" (Raath 1991:10) bet die verweefdheid van kerk en yolk tydens die Tweede Vrybeidsoorlog bevestig. Dit was onder andere die verweefdheid van kerk en volk wat 'n gewigtige rol aan predikante toegeskryfbet. Predikante van die N'ederduitscbHervormde Kerk, naamlik di M 1 Goddefroy (Pretoria), C W du Toit (potcbefstroom), lac van. Belkum (Rustenburg), A Murray (Ventersdorp) en J Beyer (Standerton) sou, vanwee die vervlegtheid, in al die fases en fasette van die oorlog deelneem. Pretorius (1991:171; vgl Breytenbach 1978:74-75) dui aan dat 35 predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk deelgeneem het, waarvan die bekendste waarskynlik J D Kestell en Paul Roux was. Die oorlog sou 'n ander fase betree, naamlik die "Veg-en-vlug taktiek" en in reaksie hierop, Roberts en Kitchener se "beleid van verskroeide aarde". Teen die agtergrond van die steUinglaygsfase, guerilla-fase en ''beleid van verskroeide aarde" word na die betrokkenheid en dienswerk van die predikante van die Nederduitsch Hervormde Kerk gevra. Hulle betrokkenheid word ingelei toe die Kommandant-Generaal van die Zuid Afrikaansche Republek op 27 September 1899, die verskillende kommandante van die Republiek opdnlg gee om Burgers op te roep vir Krygsdiens

STELLINGKRYGSFASE
GUERILLA-FASE
KRYGSGEVANGENEKAMPE
KONKLUSIE
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call