Abstract

Church unity between the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika and the Hervormde Kerk in Suidelike Afrika. Church unity between the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) and the Hervormde Kerk in Suidelike Afrika (HKSA) was a (heme that was not even discussed in the past. The reason: the mission policy of the NHKA was that the HKSA should become an independent and separate church as quickly as possible. During the last years many things changed. Article III in the Polity of the NHKA was scrapped. The NHKA is now an open church. The ideology of apartheid, that the NHKA supported in many ways, has crumbled. The time has therefore arrived to start discussing the important theological theme of church unity between these two churches. In this article the view is represented that church unity is not primarily unity in organisation, but unity in faith, confession, teaching and theology. This unity in faith, however, must be made visible. Various forms of ecumenical unity are therefore proposed.

Highlights

  • Die Hervormde Kerk in Suidelike Afrika (HKSA) is 'n produk van die sendingwerk van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA)

  • Op geen manier kan ons met die ou apartheidsdenke voortgaan nie

  • Die implikasie was dat die Rooms-Katolieke Kerk self daardeur erken het dat kerkeenheid nie alleenlik 'n werklikheid is, wanneer almal onder die pous in 'n eenheidstruktuur verenig is nie, maar dat die kerk ook een kan wees wanneer daar ruimte gelaat word vir pluraliteit of veelheid. (Lohse 1988:302-303)

Read more

Summary

INLEIDING

Die Hervormde Kerk in Suidelike Afrika (HKSA) is 'n produk van die sendingwerk van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA). I Hierdie artikel is 'n verwerkte weergawe van 'n lesing gehou op 6 September 1996 tydens 'n simposium oor kerklike eenheid tussen die NHKA en die HKSA wat deur die Raad vir Ekumeniese Sake aangebied is. Dit is nie net die nuwe Kerkorde wat ons opnuut tot besinning dwing nie, maar ook die nu we politieke, sosiale en finansiele omstandighede van die land. Daar bestaan volgens my mening geen betroubare bron of bronne waarin die ontwikkelingsgang van die verhouding tussen die twee kerke nagelees kan word nie. Ons weet eenvoudig nie presies wat die twee kerke se standpunte in verskillende tydperke oor kerkeenheid was nie. Dit is ook vrugteloos om mense te probeer oortuig dat daar ten opsigte van die verlede net in terme van 'n "evil relationship" (Mpanza 1995:4) gepraat kan word. My mening is dus dat ons dogmaties helderheid moet kry oor die tema kerkeenheid, sodat ons 'n kerklike visie kan ontwikkel waarmee ons die nuwe millennium kan binnegaan

DIE IDEAAL VAN KERKEENHEID EN DIE REALITEIT VAN VEELVOUD
WCvan Wyk
VEELHEID EN PLURALITEIT IS KENMERKEND VAN DIE CHRISTENDOM
Gestaltes van kerklike eenheid
GEEN EENHEID IN ORGANISASIE NIE?
SIGBARE GESTALTEGEWING VAN DIE GEESTELIKE EENHEID
GESTALTES VAN EKUMENIESE EENHEID
10. SAMEVATTING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call