Abstract

The inception and establishment of the Centre for Continued Theological Education (Practical Training) of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika at the University of Pretoria During 1988 the Curriculum Committee of the Faculty of Theology (Sec A) launched an in-depth investigation into the training of ministers of the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. With a view to maintaining the practical and academical training standards, it was decided to provide for more practical training to take place at the Centre for Continued Theological Education (CCTE). During 1989 this decision culminated in a second division of the CCTE which started to provide this important supplement to the existing curriculum, known as Practical Training. This division has since been called the CCTE (Practical Training) Department.

Highlights

  • During 1988 the Curriculum Committee of the Faculty of Theology (Sec A) launched an in-depth investigation into the training of ministers of the Nederduitsch H er­ vormde Kerk van Afrika

  • D O EL VAN D IE ARTDCEL Die doel van hierdie artikel is cm kortliks die geskiedenis van die rol van opleiding in die praktyk in die Fakulteit Teologie (Afd A) van die Universiteit van Pretoria

  • Weer te gee en aan te toon dat opleiding in die praktiese beoefening van die kerklike verkondigingsgestaltes eers tot hulle reg gekom het met die instelling van die SVTT (Praktiese Opleiding) in 1989

Read more

Summary

D O EL VAN D IE ARTDCEL

Die doel van hierdie artikel is cm kortliks die geskiedenis van die rol van opleiding in die praktyk in die Fakulteit Teologie (Afd A) van die Universiteit van Pretoria. Met die wil om vas te hou aan ’n stewige teologies-gefundeerde onderbou en tegelyk ’n opleiding wat die student skool om in die moderne wêreld, met die regte strategieë, by sy adres uit te kom, het die Fakulteit besluit om sy reeds bestaande SV 11 (Sentrum vir Voortgesette Teologiese Toerusting) vir hierdie doel te benut. Op 29 Julie 1988 aanvaar die K uratorium die volgende versoek van die Fakulteit: ‘Dat ’n tweede direkteur in die Sentrum vir Voortgesette Teologiese Opleiding benoem word met die oog op die praktiese opleiding van die BD-studente en dat alle opleiding wat nodig geag word vir BD-studie, maar nie deur Praktiese Teologie gehanteer word nie, aan die Sentrum toegewys word (NHKA 1988a:3). Die vraag kan tereg gevra word of die kerk met hierdie besluit nie sy standpunt van opleiding aan ’n universiteit in plaas van ’n kweekskool prysgegee het nie. Gedurende hierdie week word die basie­ se doelwitte van die Fakulteit en die kerk met betrekking tot die opleiding vir die studente uitgespel

EVALUASIE EN TOEKOMSVISIE
SAMEVATTING
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call