Abstract

This article investigates a statement by Dr Koot Vorster, at that stage a leading figure and church politician in the Dutch Reformed Church (DRC), in which he mentions that the proposed church order for the Dutch Reformed Church of 1962 was in essence the Order of Dordtrecht of 1619, adapted to suit the situation of the church in the 1960s. The Dutch Reformed Church’s affinity with the Church Order of Dordt over the years is highlighted and the content of the order of 1962 is studied for the influence of, and similarities with the Order of Dordt.

Highlights

  • In die Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif (NGTT) van September 1960 maak die toenmalige aktuarius van die Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika van Kaapland (NGK 1962:5), dr J.D

  • In ooreenstemming met Vorster se uitspraak dat die Dordtse Kerkorde van 1619 (DKO) aangepas is by die eise van ons dag, beveel die kommissie van vyf aktuarii (NGK 1962:31) wat die NGKO 1962 voorberei, in 1957 by die Federale Raad van NG Kerke aan dat hierdie kommissie nie ’n nuwe kerkorde saamstel nie, maar op ’n hersiening van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Nederland van 1959

  • Oor die hoofsake van die kerklike tug loop die NGKO 1962 ook in die spore van die DKO

Read more

Summary

Original Research

Die Nederduitse Gereformeerde Kerkorde van 1962: Die Dordtse Kerkorde aangepas by die eise van ons dag?. Twintig jaar later gebruik die Kaapse Sinode van hierdie kerk die hoofstukindeling van die DKO vir sy Bepalinge en reglemente. Volgens Vorster (1960:13) wat hierin ’n leidende rol speel, baan dit die weg vir die NGKO 1962 om dieselfde te doen Vir Vorster (1960:17) is die oriëntasie van die NGKO 1962 op die DKO nie onverwags nie, maar ’n ‘natuurlike vrug, ’n logiese gevolg, ’n sluitsteen, ’n verwagte klimaks’ in die kerkregtelike ontwikkeling van die NGK. In ooreenstemming met Vorster se uitspraak dat die DKO aangepas is by die eise van ons dag, beveel die kommissie van vyf aktuarii (NGK 1962:31) wat die NGKO 1962 voorberei, in 1957 by die Federale Raad van NG Kerke aan dat hierdie kommissie nie ’n nuwe kerkorde saamstel nie, maar op ’n hersiening van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Nederland van 1959. Vorster dien vir 22 jaar as aktuarius van die Kaapse Sinode en vir 8 jaar (1962–1970) in dieselfde hoedanigheid by die Algemene Sinode

Open Access
Belydenis en orde
Ampte of dienste?
Die vergaderings van die kerk
Die arbeid en tug van die kerk
Die Woordbediening en die sakramente
Kerklike tug
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call