Abstract

The authority with which Jesus taught according to Matthew 7:29. This article focuses on Matthew’s claim as conclusion to the Sermon to the Mount that Jesus preached with unparalleled authority. To grasp the meaning and intention of this claim in Matthew 7:29, this statement is read as part of the development of the theme of Jesus’ authority within the Matthean gospel. The authority of Jesus is interpreted in relation with the authority of powerful imperial and Jewish figures of his time and the development of the concept of ἐξουσία [authority] in the first gospel. It is argued that by this claim Matthew intends to confirm the conviction of his community that Jesus is the Messiah and authoritative interpreter of the Law. Matthew argues that God’s kingdom has come despite opposition from the synagogue and its leaders, and of the physical dominance of imperial powers. As the church enjoys a privileged position in this kingdom, it has credibility and the authority to execute the commandments of Jesus.

Highlights

  • Ten einde die gesag van Jesus en sy prediking te begryp, is dit nodig om die tema van gesag binne die konteks van die Matteus-evangelie te lees

  • Matteus beskryf Jesus se gesag deur dit met dié van ander gesagsfigure in die tyd van Jesus te kontrasteer, naamlik van die Romeinse imperiale ryk en van sinagogale leiers

  • Die Evangelie sluit klimakties af met die uitspraak van Jesus dat Hy alle gesag in die hemel en op aarde besit

Read more

Summary

Original Research

The authority with which Jesus taught according to Matthew 7:29. This article focuses on Matthew’s claim as conclusion to the Sermon to the Mount that Jesus preached with unparalleled authority. Ten einde die gesag van Jesus en sy prediking te begryp, is dit nodig om die tema van gesag binne die konteks van die Matteus-evangelie te lees. Hierbenewens moet Matteus se aansprake oor die gesag van Jesus ook gelees word teen die agtergrond van die konsep van auctoritas wat die basis van die Romeinse Imperium gevorm het. Verwysings na die ἐξουσία [gesag] van Jesus is vergelykbaar met die konnotasie wat Augustus aan die begrip auctoritas geheg het. Die Evangelie sluit klimakties af met die uitspraak van Jesus dat Hy alle gesag in die hemel en op aarde besit. In hierdie artikel word op die gesag van Jesus se prediking gefokus (Matt 7:29). In die lig daarvan word die aansprake van die ἐξουσία waarmee Jesus gepreek het, ondersoek. Te midde van teenkanting van die sinagoge en sy leiers, het die kerk bestaansreg en gesag om die opdragte van Jesus uit te voer

Gesag in die Matteusevangelie
Gesag van Jesus teenoor die imperiale figure
Gesag as tema in Matteus
Die ἐξουσία van Jesus en die auctoritas van die keiser
Jesus gee onderrig met ongekende gesag
Vorlage en aanpassings
Verbasing van die skare
Mededingende belange
Full Text
Published version (Free)

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call