Abstract
A survey of sermons broadcast by the electronic media in South Africa has revealed that preaching in virtually all the major ecclesiastical traditions in this country is actually Arminian in character (Cilliers, 1996). This article focuses on the life and doctrines of Arminius (1559-1609) with special attention to his views regarding sin, the free will of man, God’s grace and predestination. The influences of these doctrines of Arminius and his followers in the Netherlands, England, America and South Africa are also dealt with. In conclusion the article highlights the differences in doctrine between Arminianism and the Reformed tradition and the immense implications of Arminianism for Reformed preaching today.
Highlights
In 1996 het daar in Suid-Afrika ’n interessante werk oor die prediking in SuidAfrikaanse kerke verskyn
A survey o f sermons broadcast by the electronic media in South Africa has revealed that preaching in virtually all the major ecclesiastical traditions in this country is Arminian in character (Cilliers, 1996)
Hierdie werk van Cilliers (1996:3) bespreek navorsingsresultate oor die leerstellige inhoud van vier-en-vyftig preke uit al die belangrike kerklike tradisies wat oor die elektroniese media gepreek is
Summary
In 1996 het daar in Suid-Afrika ’n interessante werk oor die prediking in SuidAfrikaanse kerke verskyn. Uit sy pastorale werk en optrede by meerdere vergaderings blyk dit dat Arminius ten opsigte van die leer van ander tradisies - soos dié van die Anabaptiste oor doop en kerkregering - gereformeerde standpunte ingeneem het. Tog blyk dit dat hy huiwerig was om standpunt in te neem teen die Anabaptisme oor die leer van die erfsonde, genade en die vrye wil van die mens. Hoewel die vrye wil verlore gegaan het met die sonde, God wel ’n algemene of genoegsame genade gee aan alle mense wat die wil bevrug tot die goeie (Arminius, 1956c:472). Hoewel die mens se wil deur die sonde vemietig is, gee die genoegsame genade van God wat aan alle mense gegee word aan die sondaar tog die besef dat hy Christus nodig het.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.