Abstract
Aspects of emotional intelligence in man – “made new” Since the late nineties of the previous century research on emotional intelligence has received new impetus, mainly due to the work of Goleman in this field. This article focuses on emotional intelligence, especially from two points of view. Firstly, perspectives from Ephesians 4:20-24 are taken as point of departure to ascertain what is implied by “making new”, i.e the way of life and conduct of someone made new in mind and spirit. The way in which a person’s way of thinking is directed receives special attention as perceptions and feelings originate from the way in which one thinks and reflects on matters and situations. The command to discard old and sinful habits and to attire oneself with a new way of life plays a central role in the process of being made new in mind and spirit. Special attention is given to intercommunicative behaviour and the management of anger. In the second instance, the practical application of certain core aspects of emotional intelligence in the life of someone “made new” in spirit and mind is considered. A selection of definitions and models of research is touched upon and the following aspects typical of emotional intelligence are highlighted: self-awareness, awareness of one’s own feelings and those of others, as well as the effective controlling of emotions. The way in which emotions originate and are embedded in one’s way of thinking is highlighted, and ways of thinking to change the direction of emotions are suggested. Lastly certain practice-theoretical recommendations from a pastoral angle are made for those renewed in mind and spirit: a life “made new” should also reflect the acquisition of a new way of conduct, especially in applying ways of communicative behaviour and the practical management of anger.
Highlights
Opsomming Aspekte van emosionele intelligensie in die lewe van die nuwe mens Sedert die laaste jare van die vorige eeu het wetenskaplike besinning oor emosionele intelligensie weer sterk na vore gekom – hoofsaaklik as gevolg van die werk van Goleman in hierdie verband
Veral die wyse van denke van die nuwe mens word dus nagegaan, asook die opdrag om die ou mens “uit te trek” en die nuwe mens “aan te trek”
Laastens word op praktykteoretiese vlak aandag gewy aan die pastorale benaderingshoek, aan begeleiding in die wyse van denke, aan sosiale vaardighede en aan die aanleer van veranderde gedrag in die lewe van die nuwe mens, veral ten opsigte van kommunikasie en die praktiese hantering van woede
Summary
In hierdie artikel word gepoog om twee navorsingsterreine nader te ontgin met die oog op prakties-teologiese teorievorming. Die eerste gedeelte sal toepaslike gegewens verken oor die lewe van die nuwe mens, veral soos dit in Efesiërs na vore kom. Die tweede gedeelte van hierdie artikel sal veral aandag wy aan wat tans bekend staan as emosionele intelligensie. Veral die bevindinge van Lopez se behandeling van Efesiers 4 toon raakvlakke met wat in hierdie artikel beoog word. Die navorsing op die vlak van emosionele intelligensie in die lewe van die nuwe mens sal ook op metateoretiese vlakke, byvoorbeeld die neurologie en psigologie, konsentreer. Die basiese vrae wat in hierdie artikel ondersoek word, is die volgende: Watter lig bied toepaslike gedeeltes uit die Nuwe Testament op die oorsprong en lewenstyl van die nuwe mens? Die verloop van die artikel is dat basisteoretiese gegewens oor die nuwe mens vanuit veral Efesiërs ontgin gaan word, gevolg deur ’n.
Talk to us
Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have
Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.