Abstract

Albert Schweitzer’s ethical horizon: reverence and gratitude for life In the search for relevant theology, especially in the context of the ethical and moral challenges facing contemporary South Africa, the theology/philosophy of religion of Albert Schweitzer can play an important role. Aspects of Schweitzer’s deliberations are briefly discussed under three topics: ethical mysticism, the centrality of life and the responsibility associated with living. The famous statement, “reverence for life” as summary for Schweitzer’s thinking is embedded in profound and comprehensive reflection, and properly understood can provide meaningful support to contemporary theologies struggling with the faith-action divide.

Highlights

  • Die teologiese gesprek in Suid-Afrika vertoon ’n opvallende besorgdheid oor moraliteit en hierdie belangstelling word meestal verbind met die behoefte aan nuwe of vars teologie

  • Terugskouend is dit duidelik dat Schweitzer dit deel van sy lewenstaak geag het om die diskoerse van filosofie en teologie met mekaar te verweef

  • Die omvang van die probleem, hoe die kognitiewe band of kontak met die onverwoorde werklikheid verband hou, kan nie hier ontleed word nie, en daar is nog steeds die vraag oor die kennende subjek wat sigself as objek neem, maar Schweitzer se klem op lewe is ’n gewigtige manier om ’n basis te bied aan ’n lewens- en wêreldbeskouing

Read more

Summary

Op soek na “nuwe” teologie

Die teologiese gesprek in Suid-Afrika vertoon ’n opvallende besorgdheid oor moraliteit en hierdie belangstelling word meestal verbind met die behoefte aan nuwe of vars teologie. Hierdie aandag kenmerk nie alle publikasies van Suid-Afrikaanse teoloë in dieselfde mate nie, maar die kwessie van hoe geloof by etiek uitkom laat ’n duidelik naspeurbare spoor in ons teologiese navorsing. De Gruchy se bespreking maak duidelik dat Beyers Naude (syns insiens) ’n uitsonderlike geval is, juis nie tipies van die Suid-Afrikaanse samelewing nie en, word gesuggereer, presies wat ons nodig het, veral gegewe ons verlede. Oliver weer verkies om te betoog dat daar na ’n nuwe geestelikheid (spirituality) gesoek moet word, ’n vars nuwe verhouding met Christus vir ’n nuwe christelike identiteit, maar die onderliggende besorgdheid oor geloof en daad speel ’n duidelike rol (Oliver 2006). In 1952 is die Nobelprys vir vrede aan hom toegeken

Is Schweitzer enigsins nog relevant?
Temas wat die huidige teologiese diskoers kan verryk
Etiese mistiek
Etiek van liefde
Lewe is sentraal
Lewensbeaming
Eerbied vir lewe
Lewe en verantwoordelikheid
Samevatting
Full Text
Paper version not known

Talk to us

Join us for a 30 min session where you can share your feedback and ask us any queries you have

Schedule a call

Disclaimer: All third-party content on this website/platform is and will remain the property of their respective owners and is provided on "as is" basis without any warranties, express or implied. Use of third-party content does not indicate any affiliation, sponsorship with or endorsement by them. Any references to third-party content is to identify the corresponding services and shall be considered fair use under The CopyrightLaw.